Ligweek 2024. Die afgelope twee dae se byeenkomste by Bergsig Akademie, Rustenburg, was voorwaar geseënd. Woensdagoggend was die onderwerp vir Ligweek 2024 “Om diensbaar te wees”. Neville Segoe het die Woord met leerders gedeel en hulle herinner hoe belangrik dit is om mekaar te help en te ondersteun.
Gister het Keabetswe Tone die onderwerp “Verstaan wie jy is in Christus” aangebied. Tydens pouse was daar ‘n “Praise and Worship” geleentheid.
The past two days of get-together have been such a blessed time. On Wednesday morning the topic for Light Week 2024 was “Living a life of generosity”. Neville Segoe shared the Word with the learners and reminded them how important it is to serve one another.
Yesterday morning Keabetswe Tone presented the topic “Understanding who you are in Christ”. During break there was a “Praise and Worship” event.
Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za 
Foto’s verskaf