SANESA Nasionale Kampioenskappe. Bergsig Akademie, Rustenburg, se ruiters het baie goed presteer gedurende die 2023-seisoen!
Bergsig leerders, John Graham, Kaitlin Louw, Leandri van der Walt en Zanri Buys, sal die Noordwes provinsie tydens die SANESA Nasionale kampioenskappe, 2 – 8 Oktober 2023, in Johannesburg verteenwoordig. Ons wens vir julle sterkte toe, mag julle bly presteer en net julle beste gee.
Equestrian SANESA National Championships. Bergsig Academy’s riders performed very well during the 2023 season!
John Graham, Kaitlin Louw, Leandri van der Walt and Zanri Buys will be representing the North West province at the SANESA National championships, 2 – 8 October 2023, in Johannesburg.
More school news: https://schoolsthatrock.co.za
Foto verskaf