)
Sanesa Nasionale Kampioenskap – Primêre Meisieskool Oranje

Sanesa Nasionale Kampioenskap. 🏇 Primêre Meisieskool Oranje blink uit by Sanesa Nasionale Kampioenskap! Vyf talentvolle ruiters van Primêre Meisieskool Oranje het van 7 tot 10 Oktober die Vrystaat met trots…

SANESA Nasionale Kampioenskappe – Primêre Skool Naudeville

SANESA Nasionale Kampioenskappe. Naudeville Ruiters Skitter by SANESA Nasionale Kampioenskappe!🐎 Tydens die vakansie van 7–11 Oktober het Naudies se talentvolle ruiters hul staal gewys by die SANESA Nasionale Kampioenskappe wat…

SANESA Nasionale Kampioenskappe – Hoërskool Fichardtpark

SANESA Nasionale Kampioenskappe. 🏇 Hoërskool Fichardtpark leerders skitter op nasionale vlak! Hoërskool Fichardtpark wens Corné en Chrisilee Rossouw met trots en opgewondenheid geluk. Hierdie twee leerders is gekies om deel…

Vrystaat Rising Star Challenge – Primêre Skool Naudeville

Vrystaat Rising Star Challenge. Wonderlike nuus vir Miah Erasmus en Primêre Skool Naudeville! 🌟 Wie is Miah Erasmus? Miah Erasmus is ’n jong ruiter van Primêre Skool Naudeville in Welkom…

SANESA Nasionale Kampioenskappe – HTS Middelburg

SANESA Nasionale Kampioenskappe. Ses leerders van HTS Middelburg het gekwalifiseer om vanaf 24 tot 26 September aan die SANESA Nasionale Kampioenskappe deel te neem. Mieke van Niekerk, Danika van Rooyen,…

SANESA Nasionale kampioenskap – Errie ruiters in SA span

SANESA Nasionale kampioenskap. Gedurende die afgelope vakansie het EHS-leerders aan die SANESA Nasionale kampioenskap deelgeneem en besonder goed presteer. In die Western Mounted Games-afdeling het Lienke van Rooyen, Mia Botha,…

SANESA Nasionale Kampioenskappe – Bergsig Akademie presteer

SANESA Nasionale Kampioenskappe. Bergsig Akademie, Rustenburg, se ruiters het baie goed presteer gedurende die 2023-seisoen! Bergsig leerders, John Graham, Kaitlin Louw, Leandri van der Walt en Zanri Buys, sal die…