SANESA Nasionale Kampioenskappe. Ses leerders van HTS Middelburg het gekwalifiseer om vanaf 24 tot 26 September aan die SANESA Nasionale Kampioenskappe deel te neem.
Mieke van Niekerk, Danika van Rooyen, Mia Labuschagne, Di-Handri de Kock, Kate-Lynn Groenewald en Ayden Vosloo sal die Mpumalanga Ruiterkunsspan verteenwoordig. Die kampioenskappe vind by die Kayalami Equestrian Park plaas.
Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za/
Foto verskaf
Become a Sponsor








