Eskom Wiskunde kompetisie. Hoërskool Trio leerder, Kaylie Steyl, het deelgeneem aan die Eskom Wiskunde kompetisie.
Sy het bewys dat sy wiskunde se baas is deurdat sy algeheel 3de geëindig by die Graad 10-afdeling in Fezile Dabi.
Kaylie dring nou deur na die Vrystaat-rondte van die Eskom Wiskunde kompetisie.
Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za/
Foto verskaf









