Suid-Afrikaanse Ringbalkampioenskappe – HTS Middelburg
Suid-Afrikaanse Ringbalkampioenskappe. š RINGBAL: Niel Scheepers blink uit! Tydens die onlangse Suid-Afrikaanse Ringbalkampioenskappe het Niel Scheepers van HTS Middelbrg, Mpumalanga, uitgestyg bo die res met sy briljante spel en onwrikbare…
KOVSIE Smash dag 4 – HoĆ«rskool Fichardtpark
KOVSIE Smash dag 4. Die volgende spanne neem vandag, 10 Januarie, deel aan KOVSIE Smash dag 4 se verskeie wedstryde. Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za/ https://fpark.co.za Foto verskaf
KOVSIE Smash dag 3 – HoĆ«rskool Fichardtpark
KOVSIE Smash dag 3. Na die KOVSIE Smash dag 3, gaan die volgende spanne aan uitspeelwedstryde deelneem vir die semi-finale. ššššš„-ššššššš”š š¦šššš-ššššššš”š šš¢šØš§ššš£šš šš„š¢šš£ Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za/ https://fpark.co.za Foto’s verskaf
St. Benedicts Tennistoernooi – HoĆ«rskool Zwartkop
St. Benedicts Tennistoernooi. HoĆ«rskool Zwartkop se Eerste tennisspan het aan die St. Benedicts Tennistoernooi deelgeneem. Die Zwarries het die knie gebuig teen 2024 se wenners om dus die 4de posisie…
KOVSIE Smash dag 2 – HoĆ«rskool Fichardtpark
KOVSIE Smash dag 2. Tydens KOVSIE Smash Dag 2 wat deur HoĆ«rskool Fichardtpark in Bloemfontein aangebied word, is die volgende prestasies behaal: HoĆ«rskool Jim FouchĆ© teen HoĆ«rskool Despatch HoĆ«rskool Despatch…
KOVSIE SMASH Krieketreeks 2025 – HoĆ«rskool Fichardtpark
KOVSIE SMASH Krieketreeks 2025. HoĆ«rskool Fichardtpark in Bloemfontein bied die KOVSIE Smash Krieketreeks 2025 aan vanaf Maandag, 6 tot Vrydag,10 Januarie. Twintig skole sal deelneem aan hierdie gewilde krieket-reeks: Meer…
KOVSIE Smash 2025 – HoĆ«rskool Fichardtpark
KOVSIE Smash 2025. HoĆ«rskool Fichardtpark in Bloemfontein bied die KOVSIE Smash 2025 aan vanaf Maandag, 6 tot Vrydag,10 Januarie. Twintig skole sal deelneem aan hierdie gewilde krieket-reeks: Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za/…
FLL SA Nasionale Kampioenskappe – HTS Middelburg
FLL SA Nasionale Kampioenskappe. HTS Middelburg se Robotika-span, die Crash Rovers, het hul stempel afgedruk by die FLL SA Nasionale Kampioenskappe. Hulle het Mpumalanga trots verteenwoordig. Die span het nie…
Matriekvraestelle Nasieners 2024 – HTS Middelburg
Matriekvraestelle Nasieners 2024. Twintig onderwysers van HTS Middelburg is aangewys as Matriekvraestelle Nasieners 2024. Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za/ https://htsmiddelburg.co.za/ Foto’s verskaf
SASN Fast Five kampioenskap – HTS Middelburg
SASN Fast Five kampioenskap. HTS Middelburg se meisiespanne het dag 1 van die SASN Fast Five kampioenskap hul staal gewys met uitstaande vertonings. Die span het al drie van hul…
Fast Five Netbal SA’s – HoĆ«rskool Jim FouchĆ©
Fast Five Netbal SA’s. Twee van HoĆ«rskool Jim FouchĆ© se netbalspanne, o.17 en o.15, het hul skool verteenwoordig by die Fast Five Netbal SAās. Uitslae behaal: O.17 Span O.15 Span…
EHS-tennistoernooi – HTS Middelburg die kampioene
EHS-tennistoernooi. HTS Middelburg se tennisspan het weer as kampioene uit die stryd getree by die jaarlikse EHS-tennistoernooi. Die toernooi het oor twee koue dae plaasgevind, maar die spelers het hul…
SANESA Nasionale Kampioenskappe – HTS Middelburg
SANESA Nasionale Kampioenskappe. Ses leerders van HTS Middelburg het gekwalifiseer om vanaf 24 tot 26 September aan die SANESA Nasionale Kampioenskappe deel te neem. Mieke van Niekerk, Danika van Rooyen,…
Atletiek Suid-Afrika Kampioenskappe – HTS Middelburg
Atletiek Suid-Afrika Kampioenskappe. Atlete van HTS Middelburg het aan die Atletiek Suid-Afrika Kampioenskappe (ASA) deelgeneem waar hulle Mpumalanga verteenwoordig het. Hulle het prag- prestasies behaal. Nege Rooies-atlete het in hul…
Sportprestasies – HTS Middelburg leerders presteer
Sportprestasies. Vier leerders van HTS Middelburg, Mpumalanga, se sportprestasies het gelei tot hul verkiesing tot verskeie sportspanne. Provinsiale Rhinoweek: Tydens die provinsiale Rhinoweek is Jacques Stassen verkies tot die o.17-Rhinospan…
Kameraderie Toekenning – HTS Middelburg
Kameraderie Toekenning. Die ontvanger die HoĆ«r Tegniese Skool Middelburg in Mpumalanga se Kameraderie toekenning gaan vanjaar aan MornĆ© Botha. “MornĆ© is Å spesiale mens, Å vertroueling, Å steunpilaar en Å…
SA Skole Atletiekkampioenskap – HoĆ«r Tegniese Skool Middelburg
SA Skole Atletiekkampioenskap. Rooies het fantasties presteer tydens die SA Skole Atletiekkampioenskap. Rooies-atlete het vier medaljes by SAās ingepalm. Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za https://htsmiddelburg.co.za/ Foto’s verskaf






















