)

SA Skole Atletiekkampioenskap – Hoër Tegniese Skool Middelburg

SA Skole Atletiekkampioenskap. Rooies het fantasties presteer tydens die SA Skole Atletiekkampioenskap. Rooies-atlete het vier medaljes by SA’s ingepalm.

  • Lika Olivier, Rooies se o.17-langasem verower ‘n silwer medalje in die 1 500m.In die 800m hardloop sy in ‘n blitsige tyd van 2:13 – daarmee behaal sy ʼn vierde plek.
  • Jordan Goldswain, seuns o.17, hardloop 2 ongelooflike wedlope en verower brons in die 200m met ‘n blitsige 21,53s. Hy het ook ‘n sesde plek in die 100m vir seuns o.17. Sy tyd was 10,82s.
  • Logan Nienaber verwerf ʼn brons medalje met ‘n pragtige afstand van 46,27 m in die skyfwerp vir dogters o.17.
  • Chris-Marie Bezuidenhout, o.15-dogters, bring ‘n brons medalje huis toe in gewigstoot met ‘n uitsonderlike afstand van 15,14m.
  • Kayla Coetzee, behaal ‘n sesde plek in die 5000m vir dogters o.19.
  • Wihan Geldenhuys, o.19-seuns, blits die 400m af in 48,96s en verseker sy plek in die top 8.
  • WJ Fraser, Rooies se o.17-seuns 400 m-hekkies-atleet behaal ‘n vierde plek met ‘n 53,11s. Hy behaal ook ‘n sewende plek in die 400m met ‘n tyd van 49,70s.
  • Mieke van der Walt behaal ‘n negende plek in die 300m-hekkies en is algeheel 14e in die 90m-hekkies met ‘n tyd van 13,79s.
  • Josca Easton, behaal ‘n vyfde plek met ‘n uitsonderlike hoogte van 1.90m in hoogspring vir o.17-seuns.

Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za

https://htsmiddelburg.co.za/

Foto’s verskaf

Become a Sponsor

Related Posts

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball. Lamia Amod Joins the KZN Marlins! St John’s D.S.G. is thrilled to celebrate Lamia Amod, whose exceptional talent and determination have earned her a coveted place in…

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Here, U is my lewe, U sorg vir my. Wat ek ontvang, kom alles van U af. Psalms 16: 5-7 Thought of the Week –…

Leave a Reply

You Missed

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal