SA Skole Atletiekkampioenskappe – Grey Kollege Primêr
SA Skole Atletiekkampioenskappe. Grey Kollege Primêr skitter op nasionale vlak! Agt talentvolle seuns van Grey Kollege Primêr in Bloemfontein is gekies om die Vrystaat te verteenwoordig by die SA Skole…
SA Skole Atletiekkampioenskappe – Hoërskool Goudveld
SA Skole Atletiekkampioenskappe. Twee atlete van Gouties het reeds hul merk gemaak tydens die SA Skole Atletiekkampioenskappe. Lees meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za/ https://goudveldhs.co.za/ Foto verskaf
SA Skole Atletiekkampioenskappe – Hoërskool Rustenburg
SA Skole Atletiekkampioenskappe. Tien atlete van Hoërskool Rustenburg is gekies vir die Noordwes-atletiekspan. Die Noordwes-atletiekspan gaan by die SA Skole Atletiekkampioenskappe deelneem wat vanaf 2 tot 5 April in Bloemfontein…
SA Skole Atletiekkampioenskappe – Hoërskool Witteberg
SA Skole Atletiekkampioenskappe. Foto voor: Lize Joubert, Anru Erasmus, Annabelle Bezuidenhout. Agter: Jané de Villiers, Evan Nieuwoudt. Hoërskool Witteberg, Bethlehem, kondig met trots aan dat 15 van hul top-atlete ingesluit…
SA Skole Atletiekkampioenskappe – Hoërskool Kemptonpark
SA Skole Atletiekkampioenskappe. Hoërskool Kemptonpark se atlete het by die SA Skole Atletiekkampioenskappe in die Paarl deelgeneem. Uitslae behaal: Meer skolesport: https://schoolsthatrock.co.za https://kempies.co.za/ Foto’s verskaf
SA Skole Atletiekkampioenskappe – Hoër Meisieskool Paarl
SA Skole Atletiekkampioenskappe. Twee-en-twintig atlete van Hoër Meisieskool Paarl het aan die SA Skole Atletiekkampioenskappe deegeneem. Een-en-twintig van die atlete eindig onder die Top 10 in hul onderskeie items! Toekennings…
SA Skole Atletiekkampioenskappe – BVHS atlete presteer
SA Skole Atletiekkampioenskappe. BVHS is baie trots op hul 31 atlete wat tydens die SA Skole Atletiekkampioenskappe asook ASA Kampioenskappe onder die Top 20 plekke verwerf het: Atletiek Medaljewenners: (Alle…
SA Skole Atletiekkampioenskappe – Paul Roos Gimnasium
SA Skole Atletiekkampioenskappe. Paul Roos Gimnasium atleet, Kéan du Toit, het ‘n goue medalje ontvang by die SA Skole Atletiekkampioenskappe. Hy wen die seuns o.17-paalspringtitel met ‘n hoogte van 4,20m.…
SA Skole Atletiekkampioenskappe – Hoërskool Fichardtpark
SA Skole Atletiekkampioenskappe. Die SA Skole Atletiekkampioenskappe vind vanaf 3 tot 6 April in die Paarl plaas. Twee van Fichies se atlete, Ruan Kriel en Malan van Rensburg, het die…
SA Skole Atletiekkampioenskappe – Trio Primêr
SA Skole Atletiekkampioenskappe. Drie atlete van Trio Primêre Skool in Kroonstad, Lana Nel, Lua Claassens en Milandi van Schalkwyk het gekwalifiseer vir die SA Skole Atletiekkampioenskappe. Hierdie drie meisies het…
SA Skole Atletiekkampioenskap – Hoër Tegniese Skool Middelburg
SA Skole Atletiekkampioenskap. Rooies het fantasties presteer tydens die SA Skole Atletiekkampioenskap. Rooies-atlete het vier medaljes by SA’s ingepalm. Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za https://htsmiddelburg.co.za/ Foto’s verskaf
Hugenote Laerskool in Wellington lewer SA Atletiek-kampioen op
SA skole atletiekkampioenskappe:Â Â Grace de Vries (graad 4) van Hugenote Laerskool is die












