Heart Health

SA Skole Atletiekkampioenskappe – Hoërskool Kemptonpark

SA Skole Atletiekkampioenskappe. Hoërskool Kemptonpark se atlete het by die SA Skole Atletiekkampioenskappe in die Paarl deelgeneem.

Uitslae behaal:

  • Franco Hattingh Goud seuns O/17 800m
  • Cassidy Bosman Brons dogters O/17 800m; 7e in 1500m
  • Tessa Visser Brons dogters O/19 spiesgooi
  • Anna-Mart Viljoen 4e dogters O/15 driesprong
  • Ethan Botha 7e in seuns O/17 verspring
  • Preston Smith 5e seuns O/19 gewigstoot
  • Zandri Rheeder 7e meisies O/17 spiesgooi.
  • Jessica Struthers 12e meisies O/19 diskus.

Meer skolesport: https://www.schoolsthatrock.co.za

https://kempies.co.za/

Foto’s verskaf

Become a Sponsor

Related Posts

Thought of the week – Gedagte vir die week

Thought of the week. I ask only one thing, Lord. Net een ding het ek van die Here gevraen dit sal ek najaag…

Gauteng Atletiek Kampioenskappe – Laerskool Westwood

Gauteng Atletiek Kampioenskappe. Karla Smit is ‘n leerder van Laerskool Westwood in Boksburg. Sy het uitstekend presteer deur 1ste te eindig by die Gauteng Atletiek Kampioenskappe. Die Kampioenskappe is op…

You Missed

Lima Skole Atletiekkampioenskap – Merensky Landbou Akademie

Lima Skole Atletiekkampioenskap – Merensky Landbou Akademie
U11 SKZN Cricket Team – Creston College

Schools Hockey – Kearsney College vs Clifton School

Schools Hockey – Kearsney College vs Clifton School

Rugby -Laerskool Truida Kestell skitter by die Aandreeks

Rugby -Laerskool Truida Kestell skitter by die Aandreeks

Ruitersport – Primêre Skool Naudeville

Ruitersport – Primêre Skool Naudeville

AMESA Wiskunde – Primêre Skool Naudeville

AMESA Wiskunde –  Primêre Skool Naudeville