)
Top 30 Akademiese Kandidate – Hoërskool Kemptonpark

Top 30 Akademiese Kandidate – Hoërskool Kemptonpark het rede om uitnemend trots te wees op ses van hul leerders. Hulle is aangewys as deel van die Top 30 Akademiese Kandidate…

ATKV Redenaars – Hoërskool Kemptonpark het talentvolle sprekers

ATKV Redenaars. Baie geluk aan al Hoërskool Kemptonpark se talentvolle sprekers wat met hul krag van woorde en selfvertroue deurgedring het na die ATKV Redenaars semi-finaal van die ATKV Redenaarskompetisie…

SA o.19 Vrouekrieketspan – Mieke, Hoërskool Kemptonpark se trots

SA o.19 Vrouekrieketspan. Hoërskool Kemptonpark vier ’n merkwaardige prestasie! Die Kempies is besonder trots op Mieke van Voorst wat gekies is vir die Suid-Afrikaanse O.19-vrouekrieketspan. Hierdie span neem van 18–29…

Skole-krieket – Hoërskool Kemptonpark skitter in krieket

Skole-krieket. Sheldon Kruger skitter op Provinsiale sowel as Nasionale vlak. Hoërskool Kemptonpark is trots om een van hul sterre, Sheldon Kruger, se talent te vier. Sy ongelooflike prestasies het hom…

Prestasies op Nasionale Krieketveld – Hoërskool Kemptonpark

Prestasies op Nasionale Krieketveld. Geen keer aan Mieke op nasionale vlak! Hoërskool Kemptonpark vier Mieke van Voorst se nasionale glorie! Hoërskool Kemptonpark is ongelooflik trots op Mieke van Voorst, wat…

Ingenieursgrafika en -Ontwerp – Hoërskool Kemptonpark skitter

Ingenieursgrafika en -Ontwerp. Hoërskool Kemptonpark leerders skitter in IGO-kompetisie. Op 24 September het twee briljante Graad 11-leerders van Hoërskool Kemptonpark, Daniel de Jager en Arno Lourens, saam met hul toegewyde…

Kempieraad 2026 Lewensverryking – Hoërskool Kemptonpark

Kempieraad 2026 Lewensverryking. Met trots stel Hoërskool Kemptonpark die Kempieraad van 2026 bekend – ’n dinamiese span jong leiers wat gereed is om ’n verskil te maak en die lewens…

Kempieraad 2026 Akademie – Hoërskool Kemptonpark

Kempieraad 2026 Akademie. 🎓 Hoërskool Kemptonpark kondig trots hul Kempieraad 2026-Akademie aan. Hoërskool Kemptonpark het met groot opgewondenheid hul Kempieraad 2026-Akademie bekendgestel. Hier is ’n dinamiese span jong leiers wat…

Hoofleiers 2026 – Hoërskool Kemptonpark stel met trots bekend

Hoofleiers 2026. 🎓 Hoërskool Kemptonpark kondig met trots ons Hoofleiers vir 2026 aan! 🌟 Hoërskool Kemptonpark is verheug om ’n dinamiese span jong leiers bekend te stel wat hul waardes…

Hokkie IPT’s – Hoërskool Kemptonpark juig oor presteerders

Hokkie IPT’s. Kempies skitter op die nasionale verhoog! Hoërskool Kempton Park is uiters trots op hul talentvolle hokkiespelers en hul afrigter wat uitmuntend gevaar het by die nasionale Hokkie IPT’s:…

JKA Gauteng Provinsiale Kampioenskap – Hoërskool Kemptonpark

JKA Gauteng Provinsiale Kampioenskap. Twee leerders van Hoërskool Kemptonpark, Ruben Bishop en Jandré Myburgh, het deelgeneem aan die karate SA JKA Gauteng Provinsiale Kampioenskap. Hulle het ook deurgedring na die…

ATKV Redenaars Semi-finaal – Hoërskool Kemptonpark

ATKV Redenaars Semi-finaal. Twee leerders van Hoërskool Kemptonpark het deurgedring na die Nasionale finale rondte van die ATKV Redenaars. Eindig in Top 10: Lees meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za/ https://kempies.co.za/ Foto’s verskaf

NWU Sportreeks – Hoërskool Nelspruit presteer

NWU-Sportreeks. Hoërskool Nelspruit se wintersportspanne het die afgelope naweek aan die semi’s en finales van die NWU-Sportreeks deelgeneem. Die sportmanne en -dames het met ’n hele klomp blink medaljes tuisgekom!…

Kloof Netbalfees 2025 – Hoërskool Witteberg

Kloof Netbalfees 2025. Na afloop van die Kloof Netbalfees 2025, aangebied deur Hoërskool Waterkloof in Pretoria, het Witteberg se netbaldogters gewys dat hulle gereed is vir ’n kookwater seisoen. Hiermee…

Kloof Netbalfees 2025 – Bethlehem Voortrekker Hoërskool

Kloof Netbalfees 2025. Bethlehem Voortrekker Hoërskool se netbaldogters het het hul Kloof Netbalfees 2025 toernooi by Hoërskool Waterkloof afgeskop met groot gees. Netbaluitslae Dag 1: O14 O15 O16 O17 O19…

Kloof Netbalfees – Hoërskool Sentraal presteer

Kloof Netbalfees. Hoërskool Sentraal netbalspanne het deelgeneem aan die Kloof Netbalfees en uitstekend presteer. Uitslae behaal: Lees meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za/ https://sentraal.co.za Foto’s verskaf

Senior Meriete-aand – Hoërskool Kemptonpark

Senior Meriete-aand. Hoërskool Kemptonpark het hul leerders beloon tydens hul Senior Meriete-aand. Toekennings ontvang: Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za/ https://kempies.co.za/ Foto’s voorsien

Oddesey World Select XV – Hoërskool Kemptonpark

Oddesey World Select XV. Rowan Groenewald, leerder van Hoërskool Kemptonpark, is ingesluit by die O.18 uitnodigingspan vir rugby 𝘖𝘥𝘥𝘦𝘴𝘦𝘺 𝘞𝘰𝘳𝘭𝘥 𝘚𝘦𝘭𝘦𝘤𝘵 𝘟𝘝. Rowan neem tans deel aan die 2024 𝘞𝘰𝘳𝘭𝘥…

Nasionale O.17 Rhino toerspan – Hoërskool Kemptonpark

Nasionale O.17 Rhino toerspan. Jethro Williams, graad 11 leerder van Hoërskool Kemptonpark is ingesluit by die nasionale O/17-Rhino toerspan. Jethro is as onderkaptein gekies van die span wat vanaf 3…

Sala Prepared Reading – Hoërskool Kemptonpark

Sala Prepared Reading. Sestien leerders van Hoërskool Kemptonpark het op 23 Oktober aan die nasionale eindrondte van die 𝘚𝘈𝘓𝘈 𝘗𝘳𝘦𝘱𝘢𝘳𝘦𝘥 𝘙𝘦𝘢𝘥𝘪𝘯𝘨 kompetisie deelgeneem en uitstekend gevaar: In die Afrikaanse afdeling…

Graad 12 Meriete-toekennings – Hoërskool Kemptonpark

Graad 12 Meriete-toekennings. Foto: Larissa-Anne Vorster, Christopher Bracher, Ruben Turketti, Kaylee du Plessis. Hoërskool Kemptonpark se Graad 12’s van 2024 is tydens die Graad 12 Meriete-toekennings aand beloon vir prestasies…

Ekurhuleni Landloop Liga – Hoërskool Kemptonpark

Ekurhuleni Landloop Liga. Foto, Junior Dogters, van links: Kirsten Strydom, Lorten Meyer, Suné Strydom, Sharisma Kriel, Zonika Kleyn, Mia de Jager en Mikyla du Toit. Hoërskool Kemptonpark se landloop-atlete het…

ASA Landloop Kampioenskappe – Hoërskool Kemptonpark

ASA Landloop Kampioenskappe. Vier leerders van Hoërskool Kemptonpark het deelgeneem aan die ASA (Atletiek Suid-Afrika) Landloop Kampioenskappe wat op 7 September plaasgevind het. Cassidy Bosman kwalifiseer ook om deel te…

Ruitersport – Hoërskool Kemptonpark

Ruitersport. Met die Jaarlikse SANESA (South African National Schools Equestrian Association) Gauteng, Ekurhuleni Ruitersport Streeksprysuitdeling is daar behoorlik fees gevier deur die Kempieruiters. Skoolliga prys: Kempies behaal, vir die eerste…

SA JKA Provinsiale Kampioenskappe – Hoërskool Kemptonpark

SA JKA Provinsiale Kampioenskappe. Ruben Bishop, leerder van Hoërskool Kemptonpark, het vroeër die jaar deelgeneem aan die SA JKA Provinsiale Kampioenskappe, Gauteng. Ruben het die volgende prestasies behaal: Hy het…

Valke Rugbyspanne – Hoërskool Kemptonpark

Valke Rugbyspanne. Kempies is ingesluit by verskeie Valke Rugbyspanne. Akademieweek: O.17 Rhinoweek: O.16 Grant Khomo: O.16A Doom Gouws O.16B Doom Gouws O.15 Rhinoweek Meer skolenuus: https://schoolsthatrocksa.co.za https://kempies.co.za/ Foto’s verskaf

SA Skole Atletiekkampioenskappe – Hoërskool Kemptonpark

SA Skole Atletiekkampioenskappe. Hoërskool Kemptonpark se atlete het by die SA Skole Atletiekkampioenskappe in die Paarl deelgeneem. Uitslae behaal: Meer skolesport: https://schoolsthatrock.co.za https://kempies.co.za/ Foto’s verskaf

Sentraal Gauteng Atletiek – Hoërskool Kemptonpark

Sentraal Gauteng Atletiek. Cassidy Bosman, leerder van Hoërskool Kemptonpark, is gekroon as die Sentraal Gauteng Atletiek Kampioen! Cassidy het deelgeneem aan die Beyers Chocolate 5km padwedloop wat ook dien as…

Senior Meriete 2023 – Hoërskool Kemptonpark Toekennings sport

Senior Meriete 2023. Hoërskool Kemptonpark het hu leerders vereer tydens die Senior Meriete 2023 prysuitdeling. Leerders wat prestasie-toekennings ontvang het: Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za https://kempies.co.za Foto’s verskaf

Wêreldlandloopkampioenskappe – Hoërskool Kemptonpark

Wêreldlandloopkampioenskappe. Cassidy Bosman, leerder van Hoërskool Kemptonpark in Gauteng, is ingesluit in die landloopspan wat gaan deelneem aan uitdunne vir die Wêreldlandloopkampioenskappe. Dit vind plaas op 30 Maart 2024 in…

ASA 10km Kampioenskappe – Kemptonpark leerder presteer

ASA 10km Kampioenskappe. Cassidy Bosman, sestien-jarige leerder van Hoërskool Kemptonpark, het 4 November aan die ASA 10km kampioenskappe by Kaapsehoop deelgeneem. Cassidy behaal ‘n skitterende vyfde plek in die junior…

Matriekafskeid 2023 – Hoërskool Kemptonpark

Matriekafskeid 2023. Hoërskool Kemptonpark se Matriekafskeid 2023 was ook ‘n hoogtepunt in elke Kempie-matrikuland se lewe. Twaalf jaar se skoolloopbaan is op ‘n hoë noot afgesluit. Kyk gerus hoe mooi…

Kempies Hoofleiers 2023-2024 – Hoërskool Kemptonpark

Kempies Hoofleiers 2023-2024. Hoërskool Kemptonpark is baie opgewonde oor die verkiesing van hul nuwe hoofleiers vir 2023-2024 wat pas aangekondig is. Meer skolenuus: https://https://schoolsthatrock.co.za https://kempies.co.za/ Foto’s verskaf

Hoërskool Kemptonpark Speech Competition

English Speech Competition – wenners per graad v.l.n.r. Agter – Wiehann Mienie (gr 9 Wenner, Junior Beste spreker, Algehele wenner), Divan van Rhyn (Gr 8 wenner), Luan Cronje (Gr 8…