Nasionale O.17 Rhino toerspan. Jethro Williams, graad 11 leerder van Hoërskool Kemptonpark is ingesluit by die nasionale O/17-Rhino toerspan. Jethro is as onderkaptein gekies van die span wat vanaf 3 tot 12 Desember in Italië toer.
Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za/
Foto verskaf
Become a Sponsor








