Vrystaat Skole Krieket. Vier van Welkom Volkskool se krieketspelers is vir die Vrystaat Skole Krieket se spanne op die onderskeie toernooie verteenwoordig.
- Carike du Toit – Vrystaat Meisies o.13
- Luan Botha – Vrystaat o.13 A (Onderkaptein)
- Carl van Vuuren – Vrystaat o.13 A
- Leander Greeff – Vrystaat o.13 B
Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za/
https://welkomvolkskool.co.za/
Foto verskaf
Become a Sponsor









