)

Sayess Nasionale Kompetisie – Hoërskool Outeniqua

Sayess Nasionale Kompetisie. Hoërskool Outeniqua Graad 9 leerder, Brink van Zyl, het onlangs aan die Sayess Nasionale Kompetisie (𝘚𝘰𝘶𝘵𝘩 𝘈𝘧𝘳𝘪𝘤𝘢𝘯 𝘠𝘰𝘶𝘵𝘩 𝘌𝘯𝘨𝘪𝘯𝘦𝘦𝘳𝘪𝘯𝘨 𝘚𝘤𝘪𝘦𝘯𝘤𝘦 𝘚𝘺𝘮𝘱𝘰𝘴𝘪𝘶𝘮), van 𝘪𝘔𝘉𝘌𝘞𝘜 𝘚𝘤𝘪𝘦𝘯𝘤𝘦 𝘍𝘰𝘶𝘯𝘥𝘢𝘵𝘪𝘰𝘯, deelgeneem.

Hy het ‘n silwer medalje ontvang by die kompetisie. Brink is een van twee leerders wat gekies is om Suid-Afrika by die 𝘎𝘦𝘯𝘪𝘶𝘴 𝘖𝘭𝘺𝘮𝘱𝘪𝘢𝘥 2025, te verteenwoordig. Die 𝘎𝘦𝘯𝘪𝘶𝘴 𝘖𝘭𝘺𝘮𝘱𝘪𝘢𝘥 vind vanaf 9 tot 13 Junie 2025 by die 𝘙𝘰𝘤𝘩𝘦𝘴𝘵𝘦𝘳 𝘐𝘯𝘴𝘵𝘪𝘵𝘶𝘵𝘦 𝘰𝘧 𝘛𝘦𝘤𝘩𝘯𝘰𝘭𝘰𝘨𝘺 Universiteit in Rochester, New York, plaas. Sy projek is 𝘛𝘩𝘦 𝘒𝘪𝘯𝘦𝘵𝘪𝘤 𝘚𝘩𝘰𝘦, en hy doen navorsing oor energie-opwekking terwyl jy stap.

Brink het ook die voorreg om as deel van die program die 𝘐𝘷𝘦𝘺 𝘓𝘦𝘢𝘨𝘶𝘦 Universitete in New York en Washington te besoek en moontlike studiebeurse te ontvang.

“Dit is ‘n ongelooflike prestasie, Brink. Ons is baie trots op jou en baie sterkte met die voorbereiding en die olimpiade van volgende jaar.”

* Brink het ook vroeër die jaar aan die Wetenskap Ekspo deelgeneem, waar hy ‘n goue medalje verwerf het.

Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za/

https://www.outeniqua.co.za/

Foto verskaf

Sponsored By

Related Posts

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball. Lamia Amod Joins the KZN Marlins! St John’s D.S.G. is thrilled to celebrate Lamia Amod, whose exceptional talent and determination have earned her a coveted place in…

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Here, U is my lewe, U sorg vir my. Wat ek ontvang, kom alles van U af. Psalms 16: 5-7 Thought of the Week –…

Leave a Reply

You Missed

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal