Provinsiale krieketspanne. Twee Kwagga-dogters wat vir hulle onderskeie provinsiale krieketspanne verkies is.
- Chaela Jonck is vir die Garden Route Badgers o.16 dogters-span gekies. Hulle neem vanaf 8 tot 12 Desember aan die CSA Nasionale Dogters o.16 week in Johannesburg deel.
- Mariana Breedt is vir die Garden Route Badgers o.19 dogters-span gekies. Hulle neem vanaf 12 tot 16 Desember aan die CSA Nasionale Dogters o.19 week in Durban deel. Mariana is ook gekies as onderkaptein van hierdie span.
Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za/
Foto’s verskaf









