Provinsiale krieketspanne – Hoërskool Outeniqua

Provinsiale krieketspanne. Twee Kwagga-dogters wat vir hulle onderskeie provinsiale krieketspanne verkies is. Meer skolenuus: https://www.schoolsthatrock.co.za/ https://www.outeniqua.co.za/ Foto’s verskaf

SA Skole Krieket – Mariana Breedt gekies vir SA Skole span

SA Skole Krieket. Hoërskool Outeniqua, George, is baie trots op Mariana Breedt wat gekies is vir die SA Skole krieket span. A special word of congratulations to Mariana Breedt from…