)
Provinsiale krieketspanne – HoĆ«rskool Outeniqua

Provinsiale krieketspanne. Twee Kwagga-dogters wat vir hulle onderskeie provinsiale krieketspanne verkies is. Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za/ https://www.outeniqua.co.za/ Foto’s verskaf

Garden Route Badgers – HoĆ«rskool Outeniqua

Garden Route Badgers. Foto: Danie Venter (Nie reisende reserwe), Trent Huisamen, Joof Enslin, Stefan May. Vier leerders van HoĆ«rskool Outeniqua, George, het die eer te beurt geval om vir die…