Sentraal Gauteng Atletiek. Cassidy Bosman, leerder van Hoërskool Kemptonpark, is gekroon as die Sentraal Gauteng Atletiek Kampioen! Cassidy het deelgeneem aan die Beyers Chocolate 5km padwedloop wat ook dien as die Sentraal Gauteng Atletiek 5km padkampioenskap.
Sy behaal die algehele eerste plek. Dit plaas haar eerste in die junior kategorie en is gekroon as die Sentraal Gauteng Kampioen.
Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za
Foto’s verskaf