ASA kampioenskappe. Vyftien atlete van Hoërskool Witteberg het vanaf 21 tot 23 Maart deelgeneem aan die ASA SA’s kampioenskappe te Pilditch Stadion in Pretoria.
Witteberg se uitslae:
- Jemma Shepherd behaal 9de plek vir 5km stap dogters o/16
- Laura Shepherd behaal 9de plek vir 10km stap vroue o/20
- Amy Kotzé behaal 3de plek vir driesprong dogters o/18
- Jané De Villiers behaal 1ste plek vir 5km stap dogters o/18
- Gehard Bossert behaal 1ste plek vir 2000m Hindernis seuns o/18
Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za
Foto’s verskaf