)
ASA Kampioenskappe – HoĆ«rskool Fichardtpark atlete uitstaande

ASA Kampioenskappe. HoĆ«rskool Fichardtpark, Bloemfontein, het van 26 – 28 Maart tydens die SA o.16, o.18, o.20 en o.23 ASA Kampioenskappe in Germiston puik presteer. Fichies se atlete het met…

ASA Kampioenskappe – Merensky Landbou Akademie

ASA Kampioenskappe – Merensky Landbou Akademie se Limpopo-atlete het hul staal gewys tydens die ASA (Atletiek Suid-Afrika) Kampioenskappe. Dit het op 27 en 28 Maart in Germiston plaasgevind. Die Blou…

ASA Kampioenskappe – Goud vir HoĆ«rskool Outeniqua

ASA Kampioenskappe. šŸ† HoĆ«rskool Outeniqua blink! Goud vir Tatyana Viljoen! By die ASA Kampioenskappe het Tatyana Viljoen die dogters o.18-paalspring oorheers met ’n asemrowende hoogte van 3,59m. Met diĆ© prestasie…

ASA Kampioenskappe – HoĆ«rskool Oos-Moot

ASA Kampioenskappe. HoĆ«rskool Oos-Moot, Pretoria, se atlete het die naweek aan ASA Kampioenskappe deelgeneem het by die Groenpunt Stadion in Kaapstad. Uitslae behaal: Lees meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za/ https://www.oos-moot.co.za/ Foto’s verskaf

ASA Kampioenskappe – HoĆ«rskool Nelspruit

ASA Kampioenskappe. Agtien atlete van HoĆ«rskool Nelspruit is tans in Kaapstad waar hulle Mpumalanga verteenwoordig by die ASA Kampioenskappe. Dit word by die Groenkloof Stadion aangebied. Lees meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za/…

Mpumalanga Atletiekspan – HoĆ«rskool Ermelo

Mpumalanga Atletiekspan – HoĆ«rskool Ermelo het nege atlete wat verkies is tot die Mpumalanga Atletiekspan. Hulle gaan deelneem aan die ASA-kampioenskappe vanaf 27 tot 29 Maart by die Groenpunt Stadion…

ASA Kampioenskappe – HMS La Rochelle

ASA Kampioenskappe. HoĆ«r Meisieskool La Rochelle, Paarl, wens al hul atlete wat aan die ASA-kampioenskappe deelgeneem het,geluk met hul deelname en prestasies. Al die harde werk, toewyding en deursettingsvermoĆ« het…

ASA kampioenskappe – HoĆ«rskool Witteberg

ASA kampioenskappe. Vyftien atlete van HoĆ«rskool Witteberg het vanaf 21 tot 23 Maart deelgeneem aan die ASA SA’s kampioenskappe te Pilditch Stadion in Pretoria. Witteberg se uitslae: Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za…