ASA Landloop Kampioenskappe – HoĆ«rskool Kemptonpark
ASA Landloop Kampioenskappe. Vier leerders van HoĆ«rskool Kemptonpark het deelgeneem aan die ASA (Atletiek Suid-Afrika) Landloop Kampioenskappe wat op 7 September plaasgevind het. Cassidy Bosman kwalifiseer ook om deel te…
Sentraal Gauteng Atletiek – HoĆ«rskool Kemptonpark
Sentraal Gauteng Atletiek. Cassidy Bosman, leerder van HoĆ«rskool Kemptonpark, is gekroon as die Sentraal Gauteng Atletiek Kampioen! Cassidy het deelgeneem aan die Beyers Chocolate 5km padwedloop wat ook dien as…
WĆŖreldlandloopkampioenskappe – HoĆ«rskool Kemptonpark
WĆŖreldlandloopkampioenskappe. Cassidy Bosman, leerder van HoĆ«rskool Kemptonpark in Gauteng, is ingesluit in die landloopspan wat gaan deelneem aan uitdunne vir die WĆŖreldlandloopkampioenskappe. Dit vind plaas op 30 Maart 2024 in…
ASA 10km Kampioenskappe – Kemptonpark leerder presteer
ASA 10km Kampioenskappe. Cassidy Bosman, sestien-jarige leerder van HoĆ«rskool Kemptonpark, het 4 November aan die ASA 10km kampioenskappe by Kaapsehoop deelgeneem. Cassidy behaal ān skitterende vyfde plek in die junior…









