ASA 10km Kampioenskappe. Cassidy Bosman, sestien-jarige leerder van Hoërskool Kemptonpark, het 4 November aan die ASA 10km kampioenskappe by Kaapsehoop deelgeneem. Cassidy behaal ‘n skitterende vyfde plek in die junior dogters (o/19) afdeling alhoewel sy maar net 16 jaar oud is.
Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za
Foto verskaf