)

SA Atletiek Kampioenskappe – Truida Kestell presteer

SA Atletiek Kampioenskappe. Twee leerders van Laerskool Truida Kestell in Bethlehem, Liesa Kruger en Nelisa-May Doman, het erkenning ontvang vir uitstekende prestasies gelewer tydens die SA Atletiek Kampioenskappe.

Die Vrystaatse laerskole het vyf medaljes ontvang by die SA Kampioenskappe. Drie van die vyf medaljes behoort aan Truida Kestell se atlete!

  • Hiervan het Liesa twee medaljes ontvang: 800m en 1500m
  • Nelisa May het ‘n medalje ontvang vir 1500m stap

Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za

https://truidakestell.co.za/

Foto verskaf

Become a Sponsor

Related Posts

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball. Lamia Amod Joins the KZN Marlins! St John’s D.S.G. is thrilled to celebrate Lamia Amod, whose exceptional talent and determination have earned her a coveted place in…

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Here, U is my lewe, U sorg vir my. Wat ek ontvang, kom alles van U af. Psalms 16: 5-7 Thought of the Week –…

You Missed

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal