Nautilus Wiskunde-kompetisie – Laerskool Truida Kestell blink uit
Nautilus Wiskunde-kompetisie – Laerskool Truida Kestell blink weereens uit met wiskundenuus. Elizabeth van Staden en Luther Nel het aan die Nautilus Wiskunde-kompetisie deelgeneem. Die kompetisies het by Fichardtpark Primêre Skool…
ATKV-Redenaars Eerste Rondte – Laerskool Truida Kestell
ATKV-Redenaars Eerste Rondte – Die redenaars van Laerskool Truida Kestell het onlangs hul talente ten toon gestel tydens die ATKV-Redenaars Eerste Rondte. Met selfvertroue, skerp argumente en ’n passie vir…
Central Freestate Champions – Laerskool Truida Kestell
Central Freestate Champions – Laerskool Truida Kestell is baie trots op twee van hul jong dansers. Mia-Lee Prinsloo (Gr. 2) en Siyanda Thusi (Gr. 2) het deelgeneem aan die Central…
Griffon-proewe spelers – Laerskool Truida Kestell
Griffon-proewe spelers – Laerskool Truida Kestell is baie trots op vier van hul leerders wat verkies is vir die Griffon-proewe o.13-Span. Die spelers wat verkies is, is: Mag hierdie Griffon…
Wiskunde in Hong Kong – Laerskool Truida Kestell
Wiskunde in Hong Kong – Laerskool Truida Kestell is ongelooflik trots op een van hul Graad 7-leerders. Luther Nel is gekies om aan ‘n wiskunde-kompetisie in Hong Kong deel te…
Dance Divas-Kompetisie – Truida Kestell leerders presteer
Dance Divas-kompetisie – Twee talentvolle leerders van Laerskool Truida Kestell het baie goed presteer by die Dance Divas-kompetisie. Lilly-May Bothma (Gr. 3) en Mia-Lee Prinsloo (Gr. 2) het Saterdag, 2…
Koorleiers vir 2026 – Laerskool Truida Kestell
Koorleiers vir 2026. Met groot trots het Laerskool Truida Kestell in Bethlehem onlangs die elf senior koorleerders aangekondig wat as koorleiers vir 2026 gekies is. Hierdie aanstelling is ’n erkenning…
o.9A Rugbyspan – Laerskool Truida Kestell
o.9A Rugbyspan – Laerskool Truida Kestell se o.9A rugbyspan het deelgeneem aan die Jubaweni-toer. Die Jubaweni-kamp het van 27 tot 29 Maart net buite Modimolle in Limpopo plaasgevind. Hierdie o.9A…
Mini-Tennistoernooi – Truida Kestell skitter
Mini Tennistoernooi – Laerskool Truida Kestell is baie trots op Linzi Botha. Sy het gedurende die vakansie deelgeneem aan die o.14 kategorie Mini-Tennistoernooi in Johannesburg. Linzi het haar krag en…
Radikale Redenaars – Truida Kestell skitter
Radikale Redenaars – By Truida Kestell word geglo dat elke kind ’n stem het wat verdien om gehoor te word. Truida Kestell se radikale redenaars het dit inderdaad bewys! Die…
I-Tech Toernooi – Truida Kestell blink uit
I-Tech Toernooi – Laerskool Truida Kestell is baie torts op hul o.10A Netbalspan. Hulle het tydens die Maartvakansie deelgeneem aan die I-Tech Toernooi in Bloemfontein. Die span het hul krag…
Karate Prestasies – Laerskool Truida Kestell
Karate Prestasies – Op 11 April het Alexa en Calum Meyer van Laerskool Truida Kestell aan die JKA Provinsiale Karate-toernooi in Harrismith deelgeneem. Hulle het nie net hul skool se…
KSA Elite Nasionale Kampioenskappe – Laerskool Truida Kestell
KSA Elite Nasionale Kampioenskappe – Laerskool Truida Kestell is baie trots op hule eie karate-ster Tanya Maass. Sy het deelgeneem aan die KSA Elite Nasionale Kampioenskappe. Dit het op 21…
SA-Atletiekkampioenskappe – Laerskool Truida Kestell blink uit
SA-Atletiekkampioenskappe – Johnathan Matthew van Laerskool Truida Kestell het sy skool en gemeenskap met trots verteenwoordig tydens die Suid-Afrikaanse Atletiekkampioenskappe. Die SA-atletiekkampioenskappe het in Kaapstad plaasgevind. Johnathan het ‘n uitblinkprestasie…
Vrystaat Atletiekkampioenskappe – Laerskool Truida Kestell
Vrystaat Atletiekkampioenskappe – Die Truida Kestell-atletiekspan gaan hierdie week met trots en opgewondenheid na Sasolburg. Hulle gaan daar aan die Vrystaat Atletiekkampioenskappe deelneem. Met blink oë en vasberade harte staan…
Synergy Cup Tennis – Laerskool Truida Kestell skitter
Synergy Cup Tennis. Baie geluk aan Lance Kriek en Linzi Botha! Die twee talentvolle jong tennisspelers het die afgelope naweek die Vrystaat se o.13-span by die Synergy Cup Tennis in…
Tennisspelers skitter – Laerskool Truida Kestell
Tennisspelers skitter – Laerskool Truida Kestell se tennisspelers skitter en beleef ’n uitsonderlike jaar. Hulle is ’n groot groep talentvolle spelers wat nie net vir die Oos-Vrystaatspan gekies is nie,…
Kleure-atletiek – Laerskool Truida Kestell atlete skitter
Kleure-atletiek. 🎉 Rekordbrekers by Laerskool Truida Kestell, Bethlehem. Baie geluk aan die volgende leerlinge wat tydens die kleure-atletiek nuwe rekords opgestel het: Die Truitjies is trots op julle uitmuntende prestasies…
ASA Byeenkoms – Laerskool Truida Kestell atlete presteer
ASA Byeenkoms. Laerskool Truida Kestell blink uit by ASA-byeenkoms. Vyf talentvolle atlete van Laerskool Truida Kestell in Bethlehem het onlangs hul staal gewys tydens die ASA-byeenkoms wat in Bloemfontein aangebied…
Artistatue uitslae – Laerskool Truida Kestell
Artistatue uitslae. Laerskool Truida Kestell blink uit by Artistatue! Foto, voor: Marx Geldenhuys, Hané Blignaut, LeRoux Wigget, Bester Grimbreek, Andries van der Walt, Janus Odendaal, Richardt Otto, Anouk Bredenkamp. Middel:…
Bokkieweek Natal-hokkiespan – Laerskool Truida Kestell
Bokkieweek Natal-hokkiespan. 🎉 Baie geluk aan Mia Coetzee! Mia het tydens die vakansie die o.14 Natal-hokkiespan met trots verteenwoordig by die jaarlikse Bokkieweek. Wat ’n ongelooflike prestasie! Truidjies is uiters…
VKB Rugby Uitnodigingspan – Truida Kestell speler na Namibië
VKB Rugby Uitnodigingspan. 🎉 Uitsonderlike prestasie deur Truidjie-ster! Truidjies wil ‘n hartlike gelukwensing uitstuur aan Ruwan Wille, ‘n talentvolle leerder van Laerskool Truida Kestell in Bethlehem. Ruwan het uitgestaan tydens…
ATKV Semi-finaal – Laerskool Truida Kestell
ATKV Semi-finaal. Foto, voor: Richardt Otto, Andries van der Walt, Anke Bruwer, Marx Geldenhuys, Agter: Muhammad Latiff, Layya Latiff, Inge Meintjes Tien sprekers van Laerskool Truida Kestell, Bethlehem, het aan…
ATKV Nasionale Finaal – Laerskool Truida Kestell
ATKV Nasionale Finaal. Vier van Laerskool Truida Kestell se sprekers, Richardt Otto, Muhammad Latiff, Mia Rautenbach en David Shepherd het deurgedring na die Naionale finaal wat op 5 en 6…
Netbal semi-finaal 2025 – Laerskool Truida Kestell
Netbal semi-finaal 2025 – Laerskool Truida Kestell, Bethlehem, se spanne het deelgeneem aan die Netbal semi-finaal 2025. Die spanne wat reeds deur is na die op 5 Junie: o.11C, o.12C…
WOW Spelfeeskompetisie – Laerskool Truida Kestell
WOW Spelfeeskompetisie. Foto Voor: James Taljaard, Alexa Meyer, Amelie Jacobs, Lana Kloppers, Esmi Blignaut,Triegaardt Prinsloo, Biaan Fourie. Agter: Evé-Le Boshoff, Barend Human, La-Shay Schoeman, Nina Kilian, WH Kilian, Cado Claassen,…
Griffons Skole Rugbyspanne – Laerskool Truida Kestell
Griffons Skole Rugbyspanne. Vier rugbyspelers van Laerskool Truida Kestell is verkies tot die onderskeie Griffons rugbyspanne. Lees meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za/ https://truidakestell.co.za/ Foto verskaf
ATKV Redenaars – Laerskool Truida Kestell
ATKV Redenaars. Foto: Voor: Richardt Otto, Constant Bester, Colene Koch, Müller Bosch, Karli van Zyl, Andries van der Walt, Anke Bruwer, Marx Geldenhuys. Agter: Barend Human, Layya Latiff, David Shepherd,…
Griffons rugby proewe – Laerskool Truida Kestell
Griffons rugby proewe. Die Griffons rugby proewe vind die naweek in Welkom plaas Lees meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za/ https://truidakestell.co.za/ Foto’s verskaf
ATKV Redenaarskompetisie – Laerskool Truida Kestell
ATKV Redenaarskompetisie. Foto voor: Richardt Otto, Constant Bester, Petri Swart. Agter: Anke van den Berg, Elizabeth van Staden. Agt-en-twintig leerders van Truida Kestell het op 24 en 25 April aan…
Noord-Vrystaat Griffons Hokkiespanne – Laerskool Truida Kestell
Noord-Vrystaat Griffons Hokkiespanne. Twee o.12 en twee o.13 hokkiespelers van Laerskool Truida Kestell in Bethlehem is gekies vir die onderskeie Noord-Vrystaat Griffons Hokkiespanne. Lumari van Rooyen en Maya Wessels is…
Karate SA Liga 1 – Laerskool Truida Kestell
Karate SA Liga 1. Tydens Karate SA Liga 1 Kampioenskappe het 2 leerders van Laerskool Truida Kestell, Bethlehem, die volgende medaljes ontvang: Luan Brits: Fifile Mofokeng: Lees meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za/…
Radikale Redenaars – Laerskool Truida Kestell
Radikale Redenaars. Vyf sprekers van Laerskool Truida Kestell in Bethlehem, Petri Swart, Richardt Otto, Constant Bester, Elizabeth van Staden en Anke van den Berg het na die streeksfinaal van Radikale…
Bloemfontein Laerskole Netbal – Laerskool Truida Kestell
Bloemfontein Laerskole Netbal. Laerskool Truida Kestell, Bethlehem, se 0/10A en 0/11A netbalspanne het deelgeneem aan die Bloemfontein Laerskole Netbal Toernooi vanaf 26-28 Maart in Bloemfontein. The tournament not only enforced…
Rugby -Laerskool Truida Kestell skitter by die Aandreeks
Rugby – Op Vrydagaand, 14 Maart het die o.11A rugbyspan van Truida Kestell deelgeneem aan die Willem Postma Aandreeks wat aangebied is deur Primêre Skool Willem Postma. Die o.11A span…
Top ses Vrystaat Atlete – Laerskool Truida Kestell
Top ses Vrystaat Atlete. Foto van links voor: Cay-Lynn Lamprecht, Ben Rheeder, Ali Zietsman, Fouche Vermeulen, John Boshoff. Agter: Lizé Viljoen, Lukie Odendaal, Bruwer Oosthuizen, Lienke Bartleman, Mieke Boshoff, Mia…
Dames en here – Laerskool Truida Kestell
Dames en here. Andries van der Walt, graad 4 leerder van Laerskool Truida Kestell in Bethlehem, is deur Lapa uitgewers genader is om in die boek Dames en here te…
Oos-Vrystaat Atletiekbyeenkoms – Laerskool Truida Kestell
Oos-Vrystaat Atletiekbyeenkoms. Sewe-en-veertig atlete van Laerskool Truida Kestell in Bethlehem het gekwalifiseer vir die Oos-Vrystaat Atletiekbyeenkoms. Graanveld atletiekbyeenkoms Foto’s verskaf
Bethlehem Skole atletiekbyeenkoms – Laerskool Truida Kestell
Bethlehem Skole atletiekbyeenkoms. Laerskool Truida kestell is baie trots op nog ‘n Truida Kestell-atleet wat ‘n rekord verbeter het tydens die Bethlehem Skole atletiekbyeenkoms. Esias Scheepers het die S 0.10…
Bethlehem Skole Atletiekbyeenkoms – Laerskool Truida Kestell
Bethlehem Skole Atletiekbyeenkoms. Drie atlete van Laerskool Truida Kestell, Mia Rautenbach, Johnathan Matthew en Rianza Boshoff, het rekords verbeter tydens die Bethlehem Skole Atletiekbyeenkoms. Lees meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za/ https://truidakestell.co.za/ Foto…
Nuwe onderwyser en student – Laerskool Truida Kestell
Nuwe onderwyser en student – Laerskool Truida Kestell, Bethlehem spog met twee nuwe personeellede. Carli Shannon het haar as ‘n nuwe student en Elane Heymans as ‘n nuwe onderwyser by…
Kleuresport rekords – Laerskool Truida Kestell
Kleuresport rekords – Laerskool Truida Kestell, Bethlehem het hul jaarlikse kleuresport gehou. Mia Rautenbach en Nina Kilian het die kleresport se rekords verbeter. Die uitslae was as volg: Meer skolenuus:…
Grey’t Bash Junior kriekettoernooi – Laerskool Truida Kestell
Grey’t Bash Junior kriekettoernooi. Twee van Laerskool Truida Kestell se krieketspelers, Stefflo du Plessis en Braam Eksteen, is vereer vir hul prestasies gedurende die Grey’t Bash Junior kriekettoernooi. Meer skolenuus:…
Graad 1’s eerste skooldag – Laerskool Truida Kestell
Graad 1’s eerste skooldag. Laerskool Truida Kestell, Bethlehem, het met die Graad 1’s eerste skooldag, Woensdag, hul nuwelinge verwelkom by die “groot skool”. Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za/ https://truidakestell.co.za/ Foto’s verskaf
Nasionale ASA byeenkoms – Laerskool Truida Kestell
Nasionale ASA byeenkoms. Johnathan Matthew, Leerder va Laerskool Truida Kestell in Bethlehem, het ‘n eerste plek behaal vir Seuns o.11 1200m tydens die Nasionale ASA byeenkoms in Bloemfontein die afgelope…
Beste Vrystaatse Fietsryskool – Laerskool Truida Kestell
Beste Vrystaatse Fietsryskool. Foto, Voor: Adriaan van Niekerk, Liam Symington, Janus Odendaal, Johan Kriek, Marx Geldenhuys. Middel: Cecelia Boshoff, Joah Havenga, De Wet Nel, Anneke van Aswegen, Oliver Bredenkamp, Celiané…
Top Toekennings 2024 – Laerskool Truida Kestell
Top Toekennings 2024. Elf leerders van Laerskool Truida Kestell in Bethlehem is tydens die skool se top toekennings 2024 geleentheid beloon vir hul prestasie gedurende die jaar. Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za/…


























































