
Rugby – Op Vrydagaand, 14 Maart het die o.11A rugbyspan van Truida Kestell deelgeneem aan die Willem Postma Aandreeks wat aangebied is deur Primêre Skool Willem Postma.
Die o.11A span het ‘n baie goeie rugby-wedstryd gehad teen President Brand Primêre skool.
Tydens die Willem Postma Aandreeks, in Bloemfontein wen Laerskooll Truida Kestell 48-0!
Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za/
https://www.willempostma.co.za/
Foto voorsien
Become a Sponsor