Skoolhoof aangestel – Primêre Skool Willem Postma
Skoolhoof aangestel. Mnr. Sakkie Matthee is amptelik aangestel as Primêre Skool Willem Postma in Bloemfontein se skoolhoof. Mnr. Matthee het ‘n absolute passie vir die onderwys en Possieland. Die skool…
Sportprestasies – Primêre Skool Willem Postma
Sportprestasies. Primêre Skool Willem Postma, Bloemfontein, leerders het verskeie sportprestasies behaal in tennis, gimnastiek, karate, en swem. Swem: Alexander van Niekerk het invlak 2 Gala die volgende prestasies behaal: Karate:…
Rugby -Laerskool Truida Kestell skitter by die Aandreeks
Rugby – Op Vrydagaand, 14 Maart het die o.11A rugbyspan van Truida Kestell deelgeneem aan die Willem Postma Aandreeks wat aangebied is deur Primêre Skool Willem Postma. Die o.11A span…
Hoofleiers 2025 – Primêre Skool Willem Postma
Hoofleiers 2025. Primêre Skool Willem Postma, Bloemfontein, het hul Hoofleiers vir 2025 aangekondig. “Laat niemand op jou neersien omdat jy jonk is nie, maar wees ‘n voorbeeld vir die gelowiges…
Rising Star Hokkie Toernooi – Primêre Skool Willem Postma
Rising Star Hokkie Toernooi. Primêre Skool Willem Postma, Bloemfontein, se hokkie spanne het ongelooflik goed presteer het by die Rising Star Hokkie Toernooi. Meer skolenuus: https://schoolsthatrocksa.co.za https://www.willempostma.co.za/ Foto’s verskaf
Vrystaat Atletiek Kampioenskappe – Primêre Skool Willem Postma
Vrystaat Atletiek Kampioenskappe. Primêre Skool Willem Postma in Bloemfontein het pragtig presteer tydens die Vrystaat Atletiek Kampioenskappe wat op 2 Maart aangebied is. Dertien atlete van Willem Postma het by…
Uitnodigingsgala – Primêre Skool Naudeville
Uitnodigingsgala. Twaalf leerders van Primêre Skool Naudeville, Welkom, het aan ‘n Uitnodigingsgala op Woensdag,14 Februarie, by Primêre Skool Willem Postma in Bloemfontein deelgeneem. Die Naudie leerders is: Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za…
OMS Medaljefunksie – Hoër Meisieskool Oranje
OMS Medaljefunksie. ’n Hele klompie Oranje-matrieks van 2023 wat met ’n A-gemiddeld geslaag het, kon dié prestasie Woensdag op die skool se medaljefunksie ook saam met hul laerskoolhoof deel wat…
Primêre Skool Willem Postma – Nuwe personeel vir 2024
Primêre Skool Willem Postma. Wanneer jy ‘n paar nuwe gesigte by Primêre skool Willem Postma in Bloemfontein Raakloop, moenie skrik nie! Dit is ses splinternuwe Possie-onnies wat gereed is om diep…
Weelie Tennis Toernooi – Primêre Skool Willem Postma
Weelie TennisToernooi. Primêre Skool Willem Postma, Bloemfontein, se seuns en dogters het deelgeneem aan die Truida Kestell Weelie Tennis Toernooi. Die toernooi is in Bethlehem vanaf 9 tot 12 Augustus…
Wilmarié Vorster – Primêre Skool Willem Postma personeel
Wilmarié Vorster. Primêre Skool Willem Postma van Bloemfontein verwelkom graag ;n nuwe personeellid. Wilmarié Vorster is die nuweling by die skool. Sy sal verantwoordelik wees vir die Graad 2 klas.…
Primêre Skool Willem Postma – Nuwe personeel verwelkom
Primêre Skool Willem Postma. Vyf nuwe personeellede het vanjaar aangesluit by Primêre Skool Willem Postma in Bloemfontein. Die skool verwelkom: Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za https://www.willempostma.co.za/ Foto’s verskaf
Primêre Skool Willem Postma – Seuns en Dogtersklub afsluiting
Primêre Skool Willem Postma. Die skool se Seuns en Dogtersklub het ‘n baie lekker afsluitingsgeleentheid van 2022 gevier. Wat ‘n pragtige aand wat deur meer as 250 graad 7 Possies…













