Heart Health

Sportprestasies – Primêre Skool Willem Postma

Sportprestasies. Primêre Skool Willem Postma, Bloemfontein, leerders het verskeie sportprestasies behaal in tennis, gimnastiek, karate, en swem.

Swem: Alexander van Niekerk het invlak 2 Gala die volgende prestasies behaal:

  • 50m Borsslag – Goud
  • 100m Borsslag – Goud
  • 50m Vryslag – Goud
  • 200m Borsslag – Silwer
  • 200m Borsslag Silwer
  • 50m Rugslag – Brons
  • 100m Vryslag – Brons
  • 400m Medley aflos – Goud
  • 400m Vryslag aflos – Goud
  • 800m Vryslag aflos – Goud

Karate: Wihan Raubenheimer – 1ste Liga Kampioenskap 2025. Wihan het Saterdag, 26 April, ‘n brons medalje verower.

Tennis: Reinard Röll en Jacobus Human – Ingesluit in die Vrystaat A-tennisspan (o.11) wat die Synergy Cup wen.

Gimnastiek: Karla Ellis – 1Ste plek in vlak 4 tuimel, Madiba Cup in Gqeberha Central Finity Gymnastics.

Heel links: Jacobus Human, sewende van links: Reinard Röll
Links: Wihan Raubenheimer; Foto regs: Karla Ellis

Lees meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za/

https://www.willempostma.co.za/

Foto’s verskaf

Sponsored By

Related Posts

Netbalspan span die kroon – BVHS maak indrukwekkende merk

Netbalspan span die kroon. Bethlehem Voortrekker Hoërskool se 1ste-netbalspan van het in alle opsigte ‘n indrukwekkende merk gemaak tydens die jaarlikse Sentaal netbaltoernooi. Die toernooi is by Hoërskool Sentraal in…

Griffons oefengroepe – Hoërskool Trio rugbyspelers ingesluit

Griffons oefengroepe. rugbyspelers van Hoërskool Trio in Kroonstad is voorlopig ingesluit is by die onderskeie Griffons oefengroepe. O.15 Oefengroep: O.16 Oefengroep: O.17 Oefengroep: O.18 Oefengroep: Lees meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za/ https://www.triohs.co.za/…

Leave a Reply

You Missed

Netbalspan span die kroon – BVHS maak indrukwekkende merk

Netbalspan span die kroon – BVHS maak indrukwekkende merk

Griffons oefengroepe – Hoërskool Trio rugbyspelers ingesluit

Griffons oefengroepe – Hoërskool Trio rugbyspelers ingesluit

Kovsies Aandliga Hokkietoernooi – Grey Kollege Primêr

Kovsies Aandliga Hokkietoernooi – Grey Kollege Primêr

Gert Sibande Streek Gholf – Hoërskool Piet Retief

Gert Sibande Streek Gholf – Hoërskool Piet Retief

Hokkie Aandliga – Primêre Meisieskool Oranje

Hokkie Aandliga – Primêre Meisieskool Oranje

Noord-Vrystaat Bokkieweek – Primêre Skool Naudeville

Noord-Vrystaat Bokkieweek – Primêre Skool Naudeville