Vrystaat Atletiek Kampioenskappe. Primêre Skool Willem Postma in Bloemfontein het pragtig presteer tydens die Vrystaat Atletiek Kampioenskappe wat op 2 Maart aangebied is. Dertien atlete van Willem Postma het by die geleentheid deelgeneem.
- Ruben Els
- Marie Aldrich
- Zia Groenewald
- Anje de Kock Klara van Wyk
- Ryan Coetzee
- Nehan Vermaak,
- Ludwig Viljoen
- Christiaan Odendaal
- Emily Viljoen
- Lea van der Merwe
- Lindi-Me Badenhorst
- Frederik van Eeden
Willem Postma het die skild verwerf vir die beste prestasies vir dogters o.11 en dogters o.13.
- Lea van der Merwe
- Anje de Kock
- Zia Groenewald
- Klara van Wyk
Agt atlete van Primêre Skool Willem Postma gaan ook die Vrystaat verteenwoordig tydens die SA Kampioenskappe wat vanaf 23 tot 26 Maart in Polokwane aangebied word.
- Zia Groenewald
- Lea van der Merwe
- Anje de Kock
- Klara van Wyk
- Ryan Coetzee
- Frederick van Eeden
- Emily Viljoen
- Lindi-Me Badenhorst


Voor: Emily Viljoen en Lindi-Me Badenhorst
Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za
https://www.willempostma.co.za/
Foto’s verskaf
Become a Sponsor








