)

Weelie Tennis Toernooi – Primêre Skool Willem Postma

Weelie TennisToernooi. Primêre Skool Willem Postma, Bloemfontein, se seuns en dogters het deelgeneem aan die Truida Kestell Weelie Tennis Toernooi. Die toernooi is in Bethlehem vanaf 9 tot 12 Augustus aangebied.

Veertig van die land se top skole het verlede week deelgeneem aan die toernooi.

Willem Postma het die volgende prestasies behaal:

  • A Span seuns eindig sesde in die A afdeling
  • B Span seuns eindig vyftiende in die A afdeling
  • A Span dogters eindig sewende in die B afdeling

Willem Postma se spanbestuurders is Juffrou Lauraine en Juffrou Wilmarié. Die afrigter is Dawid van Niekerk.

Meer skolenuus: https://https://schoolsthatrock.co.za

https://www.willempostma.co.za/

Foto’s verskaf

Become a Sponsor

Related Posts

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball. Lamia Amod Joins the KZN Marlins! St John’s D.S.G. is thrilled to celebrate Lamia Amod, whose exceptional talent and determination have earned her a coveted place in…

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Here, U is my lewe, U sorg vir my. Wat ek ontvang, kom alles van U af. Psalms 16: 5-7 Thought of the Week –…

You Missed

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal