Uitnodigingsgala. Twaalf leerders van Primêre Skool Naudeville, Welkom, het aan ‘n Uitnodigingsgala op Woensdag,14 Februarie, by Primêre Skool Willem Postma in Bloemfontein deelgeneem.
Die Naudie leerders is:
- Zohan Blignaut
- Wernich Naude
- Burger Bothma
- Enrico du Preez
- Wian Terblanche
- Tony Hitge
- Kenndon Steele
- Leah Blignaut
- Taylor Hitge
- Elle-Anne Roper
- Genevieve Venter
- Mia Vorster
Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za
Foto verskaf