)

Bo-Weskus Individuele Skaakkampioenskap – Hoërskool Vredendal

Bo-Weskus Individuele Skaakkampioenskap. Die Bo-Weskus Individuele Skaakkampioenskap is op Saterdag, 10 Februarie, deur Hoërskool Vredendal aangebied. 252 Leerders, van onder 7 tot onder 20 het aan die dag deelgeneem. Veertien van Hoërskool Vredendal se eie leerders het ingeskryf en baie goed gevaar. Al veertien het gekwalifiseer vir die Weskus Kampioenskappe wat op 24 Februarie plaasvind.

Hoërskool Vredendal se medaljewenners:

  • Tashlyn Cloete: brons 0.15 dogters
  • Angelique Klaase, silwer 0.18 dogters
  • Angelique Klaase, goud 0.18 dogters.

Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za

https://hsvdal.co.za/

Foto verskaf

Become a Sponsor

Related Posts

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball. Lamia Amod Joins the KZN Marlins! St John’s D.S.G. is thrilled to celebrate Lamia Amod, whose exceptional talent and determination have earned her a coveted place in…

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Here, U is my lewe, U sorg vir my. Wat ek ontvang, kom alles van U af. Psalms 16: 5-7 Thought of the Week –…

You Missed

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal