Bo-Weskus Individuele Skaakkampioenskap – Hoërskool Vredendal
Bo-Weskus Individuele Skaakkampioenskap. Die Bo-Weskus Individuele Skaakkampioenskap is op Saterdag, 10 Februarie, deur Hoërskool Vredendal aangebied. 252 Leerders, van onder 7 tot onder 20 het aan die dag deelgeneem. Veertien…
Krieket – Augsburg Landbougimnasium
Krieket. Augsburg Landbougimnasium, Clanwilliam, se eerste krieketspan het Donderdag, 25 Januarie ‘n krieket liga-wedstryd teen Hoërskool Vredendal gespeel. Augsburg het ‘n totaal van 104 lopies teen Vredendal se 101 lopies…
Dirkie Uys Atletiekbyeenkoms – Hoërskool Vredendal presteer
Dirkie Uys Atletiekbyeenkoms. Op Saterdag, 4 November, het ses atlete van Hoërskool Vredendal deelgeneem aan Dirkie Uys se Top-10 atletiekbyeenkoms in Moorreesburg. Vier uit die ses atlete het aan die…
Tennis – Hoërskool Vredendal vs Hoërskool Lutzville
Tennis. Hoërskool Vredendal se eerste twee meisies en seuns tennis spanne asook die derde span het teen Hoërskool Lutzville hul liga wedstryd gespeel. Met redelik onervare spelers het Vredendal se…
Hoërskool Vredendal Krieket
Saterdag, 8 Februarie, het Hoërskool Vredendal se eerste krieketspan teen Hoërskool Porterville gespeel. Vredendal se manne het eerste gekolf en ‘n goeie 298 lopies aangeteken vir die verlies van 7…
Hoërskool Vredendal – Se tennisspanne het onlangs teen ‘n toerspan van HS Bredasdorp gespeel
Hoërskool Vredendal se tennisspanne het onlangs teen ‘n toerspan van HS Bredasdorp gespeel. Ons 2 seunsspanne het gewen maar die dogterspanne het verloor.










