Krieket. Augsburg Landbougimnasium, Clanwilliam, se eerste krieketspan het Donderdag, 25 Januarie ‘n krieket liga-wedstryd teen HoĆ«rskool Vredendal gespeel.
Augsburg het ‘n totaal van 104 lopies teen Vredendal se 101 lopies behaal. Augsburg wen die wedstryd met een paaltjie.
Deano van der Westhuizen van Augsburg het uitgeblink met 25 lopies van slegs 31 balle.
Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.zaā
Foto verskaf