Simfonia Juventi.
Ses leerders van Hoërskool Waterkloof, Pretoria, het die afgelope week oudisies vir die Simfonia Juventi prestige orkes afgelê en al ses leerders is as lede aanvaar.
Die suksesvolle leerders:
- Abby Moolman (graad 12 – eerste viool)
- Arashel Stevens (graad 11 – tweede viool)
- Matthys Greeff (graad 12 – hobo)
- Wilando Ferreira (graad 11 – eerste tromboon)
- Tiaan Barnard (graad 11 – trompet)
- Jayden Sauer (graad 11 – alt-saxofoon)
Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za
Foto’s verskaf