Pretoria Drama Eisteddfod – HoĆ«rskool Montana skitter
Pretoria Drama Eisteddfod. š Uitstaande PoĆ«sie-sukses vir Montana. By HoĆ«rskool Montana, Pretoria, glo almal dat is ā en die leerders het dit met flair bewys! Monties is ongelooflik trots op…
ATKV Redenaars – HoĆ«rskool Driehoek redenaars na Semi-Finaal
ATKV Redenaars. HoĆ«rskool Driehoek Redenaars skitter! Baie geluk aan die sewe uitblinkers van HoĆ«rskool Driehoek, Vanderbijlpark wat deurgedring het na die ATKV Redenaars Semi-finaal wat op 23 Mei plaasvind. Julle…
ATKV Redenaars – HoĆ«rskool Hoopstad deur na semi-finaal
ATKV Redenaars. Baie geluk aan Tahlia (gr. 9) en Kenia Muller (gr. 11) wat met hul uitstekende redenaarsvaardighede deurgedring het na die semi-finalerondte van die ATKV Redenaarskompetisie, wat op 22…
Interskole teen Grey Kollege – HoĆ«r Jongenskool Paarl
Interskole teen Grey Kollege. HoĆ«r Jongenskool Paarl ā Interskole Glansprestasies. HJS-leerders het hul talente oor verskeie sportsoorte ten toon gestel tydens die interskole teen Grey Kollege in Bloemfontein. Die uitslae…
Beste Gemengde Koor – HoĆ«rskool Menlopark
Beste Gemengde Koor – HoĆ«rskool Menlopark het ‘n merkwaardige prestasie behaal. Hulle is as die beste gemengde koor in Pretoria aangewys. Die Menlo-koor het aan die Pretoria Eisteddfod deelgeneem en…
Afrikaanse Sinergieforum – HoĆ«rskool Langenhoven genooi
Afrikaanse Sinergieforum. Leierskap in Afrikaans. HoĆ«rskool Langenhoven is baie trots op hul hoofmeisie, Kim Cloete. Sy het ān gesogte uitnodiging ontvang om deel te neem aan ān paneelgesprek tydens die…
Redenaars Nasionale Finaal – Bethlehem Voortrekker HoĆ«rskool
Redenaars Nasionale Finaal. Radikale Redenaars en OppieTongAf. BVHS is besonder trots op hul talentvolle leerders wat uitmuntend presteer het en direk deurgedring het na die Nasionale Finaal wat op 17…
Koorleiers vir 2026 – Laerskool Truida Kestell
Koorleiers vir 2026. Met groot trots het Laerskool Truida Kestell in Bethlehem onlangs die elf senior koorleerders aangekondig wat as koorleiers vir 2026 gekies is. Hierdie aanstelling is ān erkenning…
ATKV-bestuur 2026 – HoĆ«r Volkskool Graaff-Reinet
ATKV-bestuur 2026. āš šŗššš ššš šššššš šš ššššš. Met trots en dankbaarheid stel ons die nuwe ATKV-bestuur vir 2026 bekend ā ān dinamiese groep leerders wat met entoesiasme, toewyding en…
IDO Disco WĆŖreldkampioenskappe – HoĆ«rskool Fichardtpark skitter
IDO Disco WĆŖreldkampioenskappe. HoĆ«rskool Fichardtpark is trots om aan te kondig dat Megan Muller, ān leerder van die skool, gekwalifiseer het om Suid-Afrika te verteenwoordig by die IDO Disco WĆŖreldkampioenskappe.…
A.T.K.V.-Jeugleierkonferensie – HoĆ«rskool Bellville trots op leiers
A.T.K.V.-Jeugleierkonferensie. HoĆ«rskool Bellville is verheug om te deel dat drie van hul hoofleiers ā HenrĆ© Kleynhans, Jenna Sutherland en Ryno Higgs ā hierdie week die A.T.K.V.-Jeugleierkonferensie bygewoon het. Hulle keer…
Musiekprefekte vir 2026 – HoĆ«r Jongenskool Paarl stel trots bekend
Musiekprefekte vir 2026. Die HoĆ«r Jongenskool Paarl het onlangs hul musiekprefekte vir 2026 aangewys. Hierdie groep jong leiers sal die skool se musiekaktiwiteite en kultuur met trots en toewyding ondersteun.…
ABRSM Internasionale Musiekeksamen – HoĆ«rskool Sentraal
ABRSM Internasionale Musiekeksamen. HoĆ«rskool Sentraal is ongelooflik trots op vier van hul talentvolle leerders wat onlangs uitmuntende uitslae in die ABRSM Internasionale Musiekeksamen behaal het: Hierdie uitslae is ān bewys…
Prysuitdeling 2025 – HoĆ«rskool Dr EG Jansen
Prysuitdeling 2025. HoĆ«rskool Dr EG Jansen, Boksburg, het tydens die skool se Prysuitdeling 2025 leerders beloon met toptoekennings. Baie geluk aan al die uitmuntende leerders wat vanjaar se hoogste toekennings…
2025 Prysuitdeling Spesiale toekennings – HoĆ«rskool Goudveld
2025 Prysuitdeling Spesiale toekennings. š HoĆ«rskool Goudveld vier uitmuntendheid tydens 2025 Prysuitdeling. Gouties het tydens hul 2025 prysuitdeling spesiale toekenings aan leerders gemaak: Sportprestasies: Die skoolgemeenskap van Gouties is baie…
Toppresteerders vir 2025 – HoĆ«rskool Die Wilgers
Toppresteerders 2025. HoĆ«rskool Die Wilgers in Pretoria het onlangs hul agt uitstaande leerlinge vir 2025 vereer tydens ān spesiale toekenningsgeleentheid. Hierdie toekennings is ān erkenning van akademiese uitnemendheid, leierskap, sportprestasie,…
DTMA SA Nasionale Danskompetisie – PrimĆŖre Skool Naudeville
DTMA SA Nasionale Danskompetisie. Baie geluk aan al die talentvolle leerders wat van 16 tot 21 September aan die DTMA SA Nasionale Danskompetisie by Carnival City Casino deelgeneem het. Julle…
Nasionale Toneelkompetisie Vyf Gekroon – Meisieskool Oranje
Nasionale Toneelkompetisie Vyf Gekroon – HoĆ«r Meisieskool Oranje se Nasionale Toneelkompetisie Vyf is gekroon as die beste produksie. HoĆ«r Meisieskool Oranje het Donderdag die nasionale verhoog verower toe hul produksie…
Conspirito Nasionale Forte Rondte – Laerskool Westwood hĆ©t talent
Conspirito Nasionale Forte Rondte. š Wessies wys hul talent! Foto, Voor: Nolan le Roux, BlanchĆ© Boshoff. Agter: Rejuan Buys, Zander van Coller,Charl Naude, Schalk Brits Laerskool Westwood in Boksburg is…
Con Spirito Semi-finaal – HoĆ«r Meisieskool Bloemhof briljant
Con Spirito Semi-finaal. ān Viering van Vasberadenheid en Vuur. By Bloemhof staan ān dame nooit terug nie ā en vanjaar se Con Spirito semifinaal het dit weer eens bewys. Met…
Sport- en kultuursterre – HoĆ«rskool Jim FouchĆ© vereer presteerders
Sport en kultuur. š HoĆ«rskool Jim FouchĆ© vier sport- en kultuursterre. HoĆ«rskool Jim FouchĆ© het hul uitmuntende leerders vereer vir uitsonderlike prestasies in sport en kultuur gedurende die jaar. Hierdie…
Dink of Sink – Merensky Landbou Akademie dink vinnig
Dink of Sink – Merensky Landbou Akademie het op Vrydag, 5 September hul kultuurskoene aangetrek. Die atmosfeer was elektries, die spanning tasbaar, en die woorde vlugter as ooit. Plasieland het…
Musikon Eisteddfodd 2025 – Klerksdorp HoĆ«rskool behaal goud
Musikon Eisteddfodd 2025. š¶ Musikon Eisteddfod 2025: Kayleigh Hattingh blink uit! Kayleigh Hattingh van Klerksdorp HoĆ«rskool het Donderdag en Vrydag met groot sukses aan die Musikon Eisteddfod 2025 deelgeneem. Sy…
Artistatue uitslae – Laerskool Truida Kestell
Artistatue uitslae. Laerskool Truida Kestell blink uit by Artistatue! Foto, voor: Marx Geldenhuys, HanĆ© Blignaut, LeRoux Wigget, Bester Grimbreek, Andries van der Walt, Janus Odendaal, Richardt Otto, Anouk Bredenkamp. Middel:…
Nasionale ATKV-Redenaars – HoĆ«rskool Stellenberg skitter
Nasionale ATKV-Redenaars. HoĆ«rskool Stellenberg skitter op nasionale verhoog! HoĆ«rskool Stellenberg, Kaapstad, is uiters trots op twee van hul briljante redenaars wat hul merk gemaak het by die Nasionale ATKV-Redenaarskompetisie. Dit…
Presidentverkenners van Voortrekkers – HoĆ«rskool Langenhoven
Presidentverkenners van Voortrekkers. Drie Voortrekkerlede van HoĆ«rskool Langenhoven in Riversdal Anessa Barnard, Leonel Scholtz en JanĆ© Wessels, het tydens die Julie-skoolvakansie suksesvol die Presidentverkenners van Voortrekkers toetskamp voltooi. Hierdie drie…
DanceStar World Dance Master – HoĆ«rskool Strand
DanceStar World Dance Master. Mieke Carr ā ‘n Ster op die WĆŖreldverhoog Mieke Carr, leerder van HoĆ«rskool Strand, het die wĆŖreld laat beweeg met haar ongelooflike talent en toewyding aan…
Africa Dance Championships – PrimĆŖre Meisieskool Oranje blink uit
Africa Dance Championships. Denise Breytenbach, PrimĆŖre Meisieskool Oranje, het gedurende die afgelope vakansie aan verskeie internasionale danskompetisies deelgeneem, insluitend die Africa Dance Championships. Sy het Suid-Afrika in drie nasionale spanne…
Dance for Growth – HoĆ«rskool Eldoraigne
Dance for Growth. HoĆ«rskool Eldoraigne in Centurion is in ekstase oor die uitmuntende prestasie van een van hul jong sterre, Zeāeva Geldenhuys. Zeāeva isān graad 8-leerder wat onlangs haar merk…
SA Championships Performing Arts – HoĆ«rskool Wonderboom
SA Championships Performing Arts. Die HoĆ«rskool Wonderboom is trots om aan te kondig dat een van hul leerders, MJ Saunders, suksesvol deurgedring het na die Nasionale Finaal van die SA…
SALA Redenaars – PrimĆŖre Skool Naudeville
SALA Redenaars. Vyf redenaars van PrimĆŖre Skool Naudeville, Welkom, het gevorder na die volgende rondte van SALA redenaars. Hierdie leerders neem nou virtueel deel op 23 Augustus. Lees meer skolenuus:…
CR-Swart Voortrekkers Kommando – HoĆ«rskool Witteberg
CR-Swart Voortrekkers Kommando. Foto: Isabel Botha, Marshall Landman, Hanno Kotze en Henke Minnaar. Vier Wittebergers van die CR-Swart Voortrekkers Komando, Isabel Botha, Marshall Landman, Hanno Kotze en Henke Minnaar, het…
Kaapstad Filharmoniese Jeugorkes – HoĆ«rskool DF Malan
Kaapstad Filharmoniese Jeugorkes. Xyla Lottering, talentvolle leerder van HoĆ«rskool DF Malan in Kaapstad, het buiten haar deelname aan die DF-blaasorkes, sopas ook as nuwe lid van die hoog- aangeskrewe Kaapstad…
Versatilis Toekenning – Die HoĆ«rskool Wonderboom
Versatilis Toekenning. āVersatilisā beteken veelsydig. Hierdie toekennings gaan aan die graad 10- en 11-leerder wat op al die terreine van die skoollewe die beste prestasie behaal het of die beste…
Afrikaans Ekspo – HoĆ«rskool Menlopark
Afrikaans Ekspo. HoĆ«rskool Menlopark, Pretoria, het vanjaar deelgeneem aan die Afrikaans Ekspo. Dit was ‘n vreugde om elkeen se entoesiasme vir die taal te beleef. Die volgende leerders het met…
Huisgenoot Eisteddfod 2024 – Laerskool Stulting
Huisgenoot Eisteddfod 2024 – AmĆ© Spangenberg van Laerskool Stulting, Humansdorp het deelgeneem aan die Huisgenoot Eisteddfod 2024 en baie goed gevaar. AmĆ© behaal die volgende toekennings: Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za/ https://www.stulting.co.za/…
Mootkunstefees – Gereformeerde Skool Dirk Postma
Mootkunstefees. Leerders van Gereformeerde Skool Dirk Postma het deelgeneem aan die Mootkunstefees. Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za/ https://www.gsdp.co.za/ Foto verskaf
Allegretto Eisteddfod – HoĆ«rskool Noordheuwel
Allegretto Eisteddfod. Twee leerders van Hoƫrskool Noordheuwel, Krugersdorp, is aangewys as deel van die Nasionale Top 10 deelnemers aan die Allegretto Eisteddfod. Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za/ https://nories.co.za/ Fotos verskaf
SA Danskampioenskappe – HoĆ«rskool Eldoraigne
SA Danskampioenskappe. ChanĆ© Smalberger, leerder van HoĆ«rskool Eldoraigne in Pretoria, het tydens Oktober aan die SA Danskampioenskappe deelgeneem. Sy het deelgeneem in die hoogste afdeling, die Kampioenskap-afdeling, vir die ouderdomsgroep…
Voorslag Voortrekkers – HoĆ«rskool Jim FouchĆ©
Voorslag Voortrekkers – Drie leerders van HoĆ«rskool Jim FouchĆ©, JoanĆ© de Beer, Jan-Hendrik Brewis en Michelle Janse van Rensburg is verkies as Voorslag Voortrekkers se jeugleiers. Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za/ https://jf.co.za…
Kommando Jeugleiers 2025 – PrimĆŖre Skool Naudeville
Kommando Jeugleiers 2025. Twee Voortrekker-leerders van PrimĆŖre Skool Naudeville in Welkom, Mariandri Eloff en Jan Rheeder, is as die kommando jeugleiers 2025 van die Voortrekkers verkies. Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za/ https://naudies.co.za…
Kultuurprysuitdeling 2024 – HoĆ«rskool Linden
Kultuurprysuitdeling 2024 – HoĆ«rskool Linden se kultuurroom is gisteraand gevier tydens hul kultuurprysuitdeling 2024. HoĆ«rskool Linden se kultuurseun en -dogter vir 2024 is Jan Hendrik Weideman en PhianĆ© Oosthuisen. Verdere…
Artistatue Nasionaal Finaal – Truida Kestell
Artistatue Nasionaal Finaal. Foto: Agter: Bester Grimbeek (gr2); John Boshoff (gr4); BianĆ© Hattingh (gr6); Miah Grobbelaar (gr6); Alissa Pretorius (gr6); SunĆ© Strauss (gr6); Deon van Zyl (gr7); Heilene Meintjes (gr7); Lungi…
Redenaarskompetisies – Erries praat plekke los
Redenaarskompetisies – HoĆ«rskool Ermelo se redenaars het hulle goed gekwyt van hul taak en plekke los gepraat in die redenaarskompetisies. ATKV Redenaars: An-EunĆ© van Niekerk (gr.10) was deel van die…
ATKV Nasionale Olimpiade – HoĆ«rskool Rustenburg
ATKV Nasionale Olimpiade. Foto van links: Kayla Oberholz, Jurie Blignaut, Janelle Heukelman, SalomĆ© Vermaak HoĆ«rskool Rustenburg presteer uitstekend in die ATKV Nasionale Olimpiade.Agt leerders van die skool is in die…
Debat/ Redenaars – Grey Kollege
Debat/ Redenaars. Grey Kollege se redenaars en debat-deelnemers het verskeie prestasies behaal. Con Spirito-Debat: Een junior span en twee senior spanne is deur na die semi-finale rondte. ATKV-Debat: Die junior…
Simfonia Juventi – HoĆ«rskool Waterkloof
Simfonia Juventi. Ses leerders van HoĆ«rskool Waterkloof, Pretoria, het die afgelope week oudisies vir die Simfonia Juventi prestige orkes afgelĆŖ en al ses leerders is as lede aanvaar. Die suksesvolle…
Voortrekkers Naudeville – Kommando Jeugleiers verkies vir 2024
Voortrekkers Naudeville –Ā Ā PrimĆŖre Skool Naudeville, Welkom het hulle Voortrekkers se kommandojeugleiers vir 2024 bekend gemaak. Alexi van Staden en Divan van ZylĀ is vir 2024 verkies is. PrimĆŖre Skool Naudeville…
Prysuitdeling – HoĆ«rskool Goudveld se spesiale toekennings
Prysuitdeling – Leerders van HoĆ«rskool Goudveld, Welkom het tydens die Prysuitdeling spesiale toekennings ontvang. Die volgende leerders het toekennings ontvang: Anke Blom vir Kultuur Persoonlikheid Minke van Wyk vir Modelleer…
Goudveld Kunste Akademie – Goudveld leerders kry erkenning
Goudveld Kunste Akademie – Drie leerders van HoĆ«rskool Goudveld, Welkom het deelgeneem aan die ABRSM uitnodigings konsert. Hulle het erkenning ontvang van die Goudveld Kunste Akademie (GKA). Die leerders het…






















































