Kommando Jeugleiers 2025. Twee Voortrekker-leerders van Primêre Skool Naudeville in Welkom, Mariandri Eloff en Jan Rheeder, is as die kommando jeugleiers 2025 van die Voortrekkers verkies.
Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za/ https://naudies.co.za
Foto verskaf









