)
Raadvoorsitters vir 2de kwartaal – Primêre Skool Naudeville

Raadvoorsitters vir 2de kwartaal. Primêre Skool Naudeville van Welkom het hul Raadvoorsitters vir 2de kwartaal aangekondig. Lees meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za/ https://naudies.co.za Foto verskaf

Kommando Jeugleiers 2025 – Primêre Skool Naudeville

Kommando Jeugleiers 2025. Twee Voortrekker-leerders van Primêre Skool Naudeville in Welkom, Mariandri Eloff en Jan Rheeder, is as die kommando jeugleiers 2025 van die Voortrekkers verkies. Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za/ https://naudies.co.za…

Science Expo – Primêre Skool Naudeville

Science Expo. Vier leerders van Primêre Skool Naudeville, Welkom, het Saterdag, 17 Augustus, deelgeneem het aan die Science Expo by Torontosaal. Hierdie vier leerders het uitstekende prestasies behaal. Meer skolenuus:…

Eskom Expo – Primêre Skool Naudeville vaar skitterend

Eskom Expo. Primêre Shool Naudeville van Welkom het uitstekend gevaar by die Eskom Expo op 12 Augustus by CUT in Welkom.  Prestasies behaal: Meer skolenuus: https://https://schoolsthatrock.co.za https://naudies.co.za Foto verskaf