Science Expo. Vier leerders van Primêre Skool Naudeville, Welkom, het Saterdag, 17 Augustus, deelgeneem het aan die Science Expo by Torontosaal. Hierdie vier leerders het uitstekende prestasies behaal.
- Karlien van Jaarsveld – Goud
- Hanno van Jaarsveld – Goud asook die Kategorie Wenner
- Mariandri Eloff – Goud
- Philip Bryssau – Silwer
Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za
Foto verskaf
Become a Sponsor








