)
Jeugkampioenskap Kyalami Equestrian Park – Welkom Gimnasium

Jeugkampioenskap Kyalami Equestrian Park. Gimmies blink uit by nasionale jeugkampioenskap! Janke Rossouw en Karlien van Jaarsveld van Welkom Gimnasium het onlangs deelgeneem aan die Jeugkampioenskap Kyalami Equestrian Park in Johannesburg,…

Vrystaat SANESA – Welkom Gimnasium

Vrystaat SANESA – Drie ruiters van Welkom Gimnasium en hul perde het op 7 en 8 Junie deelgeneem aan die Vrystaat Sanesa. Dit het plaasgevind by die Goldfields Equestrian Centre…

Ruitersport – Primêre Skool Naudeville ruiters presteer

Ruitersport. Primêre Skool Naudeville in Welkom se ruitersport leerders is Saterdag beloon vir pretasies tydens SANESA Vrystaat se jaarlikse prysuitdeling in Bloemfontein. Prestasies deur ruiters behaal: Ava Adendorff: Hanno van…

Graad 7 Prysuitdeling 2024 – Primêre Skool Naudeville

Graad 7 Prysuitdeling 2024. Primêre Skool Naudeville van Welkom het hul Graad 7 leerders beloon vir prestasies behaal gedurende 2024. Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za/ https://naudies.co.za Foto’s verskaf

SALA Redenaars virtuele kompetisie – Primêre Skool Naudeville

SALA Redenaars virtuele kompetisie. Drie leerders het 15 Oktober deelgeneem aan die SALA Redenaars virtuele kompetisie. Hierdie drie Naudies het baie goed gevaar. Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za/ https://naudies.co.za Foto verskaf

Science Expo – Primêre Skool Naudeville

Science Expo. Vier leerders van Primêre Skool Naudeville, Welkom, het Saterdag, 17 Augustus, deelgeneem het aan die Science Expo by Torontosaal. Hierdie vier leerders het uitstekende prestasies behaal. Meer skolenuus:…

Eskom Expo – Primêre Skool Naudeville vaar skitterend

Eskom Expo. Primêre Shool Naudeville van Welkom het uitstekend gevaar by die Eskom Expo op 12 Augustus by CUT in Welkom.  Prestasies behaal: Meer skolenuus: https://https://schoolsthatrock.co.za https://naudies.co.za Foto verskaf

SANESA – Primêre Skool Naudeville leerders presteer

SANESA. Primêre Skool Naudeville in Welkom het die afgelope naweek, 10 Mei deelgeneem aan die SANESA se vyfde kwalifiserende rondte by GEC (Goldfields Equestrian Centre) in Welkom. Naudies het uitstekend…

Perdeskou – Karlien van Jaarsveld by Cornerstone Classique

Perdeskou. Karlien van Jaarsveld, leerder van Primêre Skool Naudeville, het aan Cornerstone Classique (80cm) perdeskou in Pretoria deelgeneem.Dit was die eerste keer wat Karlien so hoog gespring het. Sy het…