Vrystaat SANESA – Drie ruiters van Welkom Gimnasium en hul perde het op 7 en 8 Junie deelgeneem aan die Vrystaat Sanesa. Dit het plaasgevind by die Goldfields Equestrian Centre in Welkom.
Die deelnemers was Zonika van den Berg en haar perd Dream Coat, Janke Rossouw met Out of the Blue en Karlien v Jaarsveld en Victorian Melody.
Die uitslae was as volg:
Zonika van den Berg behaal:
- 1ste plek – Working hunter 70cm
- 2de plek – Show Jumping 70cm 2 phase
- 3de plek – Equitation welcome 70cm
- Normal Competition – 4de plek
Janke Rossouw behaal die volgende uitslae in die Vrystaat SANESA
- 1ste Plek – Dressage A Level 1
- 1ste Plek – Dressage B Level 1
- 1ste Plek – Working Hunter 60cm Level 1
- 1ste Plek Equitation 70cm Level 2
- 2de Plek – Prix Caprilli A Level 1
- 2de Plek – Prix Caprilli B Level 1
- 3de Plek – Show Jumping 70 cm Normal Competition Level 1
Karlien van Jaarsveld behaal:
- 1ste Dressage A
- 1ste Working Riding
- 1ste Show jumping Normal Competition 90cm
- 2de Show jumping A2 90cm
- 1ste Equatation 90cm
- 1ste Working Hunter 80cm
- 1ste Prix Caprilli A
- 1ste Prix Caprilli B

Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za/
https://welkom-gimnasium.co.za/
Foto’s voorsien
Become a Sponsor








