Jeugkampioenskap Kyalami Equestrian Park – Welkom Gimnasium
Jeugkampioenskap Kyalami Equestrian Park. Gimmies blink uit by nasionale jeugkampioenskap! Janke Rossouw en Karlien van Jaarsveld van Welkom Gimnasium het onlangs deelgeneem aan die Jeugkampioenskap Kyalami Equestrian Park in Johannesburg,…
Vrystaat SANESA – Welkom Gimnasium
Vrystaat SANESA – Drie ruiters van Welkom Gimnasium en hul perde het op 7 en 8 Junie deelgeneem aan die Vrystaat Sanesa. Dit het plaasgevind by die Goldfields Equestrian Centre…
SANESA Q3 – Welkom Gimnasium leerders presteer
SANESA Q3. Twee leerders van Welkom Gimnasium, Janke Rossouw en Jan-Thomas Bezuidenhout,het 13 en 14 April deelgeneem aan SANESA Q3 Free State Qualifier, by BRS Equestrian Welkom. Jan-Thomas en Elegant…










