Eskom Expo. Primêre Shool Naudeville van Welkom het uitstekend gevaar by die Eskom Expo op 12 Augustus by CUT in Welkom.
Prestasies behaal:
- Karlien van Jaarsveld Goud en Kategorie wenner
- Hanno van Jaarsveld Goud en kategorie wenner
- Mariandri Eloff Silwer
- Liezel du Plessis Silwer
Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za
Foto verskaf