SALA Redenaars virtuele kompetisie. Drie leerders het 15 Oktober deelgeneem aan die SALA Redenaars virtuele kompetisie. Hierdie drie Naudies het baie goed gevaar.
- Karlien van Jaarsveld, Graad 7, behaal 1ste plek
- Hanno van Jaarsveld, Graad 5, 4de plek
- Lume van Aardt, Graad 4, 4de plek
Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za/
Foto verskaf
Become a Sponsor








