SALA Redenaars virtuele kompetisie – Primêre Skool Naudeville
SALA Redenaars virtuele kompetisie. Drie leerders het 15 Oktober deelgeneem aan die SALA Redenaars virtuele kompetisie. Hierdie drie Naudies het baie goed gevaar. Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za/ https://naudies.co.za Foto verskaf
Bultfontein redenaars – Primêre Skool Naudeville
Bultfontein redenaars. Drie leerders van Primêre Skool Naudeville in Welkom, het 18 Julie uitstekend gevaar by die Bultfontein redenaars: Meer skolenuuus: https://schoolsthatrock.co.za/ https://naudies.co.za Foto verskaf










