
Bultfontein redenaars. Drie leerders van Primêre Skool Naudeville in Welkom, het 18 Julie uitstekend gevaar by die Bultfontein redenaars:
- Graad 2 – 2de plek Lenique; Graad 2: tweede plek vir die skool
- Graad 4 – 3de plek : Lume van Aardt
- Graad 7 – Liezel du Plessis 1ste plek
Meer skolenuuus: https://www.schoolsthatrock.co.za/
Foto verskaf
Become a Sponsor