Debat/ Redenaars – Grey Kollege
Debat/ Redenaars. Grey Kollege se redenaars en debat-deelnemers het verskeie prestasies behaal. Con Spirito-Debat: Een junior span en twee senior spanne is deur na die semi-finale rondte. ATKV-Debat: Die junior…
Artistatue Redenaars – Laerskool Truida Kestell
Artistatue Redenaars. Dertig leerders van Laerskool Truida Kestell in Bethlehem gaan op 24 en 26 Augustus aan die Nasionale finaal van Artistatue Redenaars by Midstream College, Olifantsfontein, deelneem. Die leerders…
Conspirito Kunswedstryd – Laerskool Westwood na Forte rondte
Conspirito Kunswedstryd. Laerskool Westwood se redenaarspanne het die tonge omtrent klap… Hierdie sprekers is beslis nie bang om hul sê te sê nie. Laerskool Westwood is trots op elke span…
ATKV Redenaarskompetisie – PRG spog met Nasionale wenner
ATKV Redenaarskompetisie. Twee leerders van Paul Roos Gimnasium, Steffan Thielen en Waldo van Zyl, het hul skool trots gemaak. Hulle het op Vrydag, 18 Augustus, aan die ATKV Redenaarskompetisie se…
Radikale Redenaars 2023 – BVHS redenaars presteer
Radikale Redenaars 2023. Agt leerders van BVHS het direk deurgedring na die Nasionale Finaal van Radikale Redenaars 2023. Ses leerders van Bethlehem Voortrekker Hoërskool het aan Radikale Redenaars deelgeneem en…
Redenaars – Hoërskool Frikkie Meyer presteer
Redenaars. Hoërskool Frikkie Meyer is baie trots op al die leerders wat aan redenaars, onvoorbereid, deelgeneem het. Vanjaar se onderwerp onder bespreking was “Kinders wat in hul moedertaal leer, presteer…
Senekal Redenaarsfees – Truida Kestell sprekers skitter
Senekal Redenaarsfees. Veertien sprekers van Laerskool Truida Kestell, Bethlehem, het weereens geskitter by die jaarlikse Senekal Redenaarsfees. Die fees is op 24 Augustus by Primêre Skool Senekal aangebied. Baie geluk…
Redenaars/Debaters – Hoërskool Vrede High School Redenaarsfees
Redenaars/Debaters – Hoërskool Vrede High School se leerders het deelgeneem aan die Senekal Redenaarsfees vir Laerskole. Die Redenaars/Debaters het uitstekend gevaar by die jaarlikse Redenaarsfees vir Laerskole. In kategorie 1…
ATKV Redenaarsuitdunne – Potchefstroom Gimnasium leerder presteer
ATKV Redenaarsuitdunne. Twee van Gimmies se leerders, Antoinette de Lange, graad 8, en Philip Human, graad 12, het aan die ATKV Redenaarsuitdunne deelgeneem. Antoinette het ‘n sesde plek behaal en…
Oppie Tong Af – Primêre Skool Truida Kestell se redenaars skitter
Oppie Tong Af – Primêre Skool Truida Kestell in Bethlehem se redenaars het uitgeblink by Oppie Tong Af. Hulle het deurgedring na die nasionale finaal van Oppie Tong Af. Die…
Redenaars interne kompetisie – Truida Kestell na ATKV uitdunrondte
Redenaars interne kompetisie. Laerskool Truida Kestell, Bethlehem, het die name bekend gemaak van hul redenaars wat na hul interne kompetisie deurdring na die ATKV se eerste uitdunrondte. Die redenaars wat…
Redenaars – Truida Kestell kwalifiseer vir provinsiale rondte
Redenaars. Laerskool Truida Kestell, Bethlehem, wens hul sprekers geluk wat vir die provinsiale rondte redenaars gekwalifiseer het. Hierdie leerders is: Müller Bosch, Nacah Bosch, Miah Grobbelaar, Suné Strauss, Zak Viljoen,…
Radikale Redenaars – Primêre Skool Fichardtpark leerders na finaal
Radikale Redenaars. Sestien leerders van Primêre Skool Fichardtpark in Bloemfontein het deurgedring na die Finaal. Fichies het verneem dat daar vanjaar ongelukkig nie ‘n streek-uitdun gaan wees nie. Die Radikale…
Radikale Redenaars – BVHS redenaars raakgepraat
Radikale Redenaars. Bethlehem Voortrekker Hoërskool se leerders het weer hierdie jaar uitstekend gevaar in die Radikale Redenaars Kompetisie. Sewe-en-twintig van die leerders het deurgedring na die streeksfinaal. BVHS is egter…
Redenaars – Hoërskool Salomon Senekal Redenaarsdebat
Redenaars. Hoërskool Salomon Senekal van Viljoenskroon wens die redenaars van hul jaarlikse interne Villie-redenaarsdebat hartlik geluk. Die volgende dertien redenaars is as wenners aangewys: Johan Jordaan (1ste VOO-fase) Amori Potgieter…
Interne Redenaarskompetisie – Laerskool Westwood leerders presteer
Interne Redenaarskompetisie. Laerskool Westwood van Boksburg het hul interne redenaarskompetisie op Donderdag 3 Maart aangebied. Die leerders was gretig om weer in persoon deel te neem. Dit was vir die…
Oppie TongAf – Susan Bender behaal eerste plek as Nasionale Wenner!
Oppie TongAf – Susan Bender van Bethlehem Voortrekker Hoërskool het deelgneem aan die Oppie TongAf Nasionale Redenaars kompetisie. Susan behaal ‘n eerste plek as Nasionale wenner in die kompetisie met…
Hoërskool Langenhoven se Romé van Druten het kultuur in haar bloed
Romé van Druten, ‘n graad 9-leerder van Hoërskool Langenhoven in Riversdal, is in die finaal van die ATKV se Podiumpret. Hierdie Dassie het onlangs digitaal aan Radikale Redenaars, Kansvatter en…
Hoërskool Adamantia: Oppie Tong af redenaars
Op Saterdag, 18 April, het 6 van Hoërskool Adamantia van Kimberley se leerders aan die Oppie Tong Af Redenaars Kompetisie deelgeneem. Dit was ook ‘n eerste keer ooit dat hierdie…
Hoërskool Drie Riviere leerder presteer by ATKV Redenaars
Christopher Stanbury van Hoërskool Drie Riviere in Vereeniging, het derde geëindig in die Afrikaans Eerste
Hoërskool Upington se Redenaarstoekoms skitter
Jolize Swanepoel, ‘n graad 8-leerder van Hoërskool Upington, is op pad na die nasionale ronde van die ATKV Redenaarskompetisie. Sy het saam met twee ander Hoërskool Upington-leerders aan die semi-finale…
Hoërskool Ermelo presteer by Artisticulta-Redenaars
Op 25 April 2018 het die Erries deelgeneem aan die Artisticulta-Redenaars Nationale Uitdunne te EHS.
Ligbron Akademie deur na ATKV Redenaars semi-finale
Baie sterkte aan die vyf leerders van Ligbron Akademie vir Tegnologie in Ermelo wat deurgedring het na die
Nellie-redenaars se praat nog lank nie op nie
Vier en twintig redenaars van Hoërskool Nelspruit het onlangs aan die eerste ronde van die ATKV Redenaars in
Erries is reg gebek
Op Donderdag 17 Mei het Hoërskool Ermelo se redenaars die voorreg gehad om die eerste uitdunrondte van die
HOËRSKOOL OUTENIQUA BY ATKV-DEBAT STREEKUITDUNNE
[et_pb_section bb_built=”1″][et_pb_row][et_pb_column type=”4_4″][et_pb_text _builder_version=”3.0.73″ background_layout=”light” text_orientation=”left” border_style=”solid”] Seniors voor: Craig Bredenkamp, Marionne Nel, Jani Gerber, Emma Cronjé, Rhodé Ferreira en Melt van der Westhuizen Agter: Reynard Janse van Rensburg, Dawid Fölscher,…
14 leerders van Hoërskool Outeniqua in ATKV Redenaars semi-finaal.
Veertien Kwaggas van George het die semi-finaal in die ATKV Redenaars bereik. Agter: Carina Duvenhage; Elizma Beyleveld; Craig Bredenkamp; Marné van der Merwe; Elle Engelbrecht; Mia Clark. Voor: Marchell Barnard; Cherissa…
Liggies redeneer presteer tydens Senior Redenaars Kompetisie
Ligbron Akademie vir Tegnologie in Ermelo se Senior Redenaar Kompetisie het op Donderdag 10 Mei 2018
Erries is bekkig tydens redenaarskompetisie!
Op Woensdag 18 April 2018 het die EHS hulle jaarlikse interne redenaarskompetisie gehou. ‘n Rekordgetal van 25
Hoërskool Cradock Redenaars deur na volgende ronde
Redenaars van Hoërskool Cradock het die afgelope week deelgeneem aan die ATKV-Redenaarskompetisie in Port
Junior Redenaars van Ligbron Akademie beïndruk
Ligbron Akademie vir Tegnologie in Ermelo se Junior Redenaars het die gehoor beindruk met hul
Hoërskool Upington Redenaars op pad na Semi-Finaal
[et_pb_section bb_built=”1″][et_pb_row][et_pb_column type=”4_4″][et_pb_text _builder_version=”3.0.95″ background_layout=”light”] Hoërskool Upington spog met 3 leerders wat op pad is na die semi-finale ronde van die ATKV Redenaarskompetisie wat in Junie in Kimberley plaasvind. Die…
Hoërskool Robertson is trots op hul redenaars
Baie geluk aan die redenaars van Hoërskool Robertson met hul uitslae.
Nellie-Redenaars Presteer Nasionaal
Sewe redenaars van Hoërskool Nelspruit het tydens die Radikale Redenaars se nasionale finaal
Vandré Swart van Erries praat eerste plek los!
Op Saterdag, 9 September 2017, het Hoërskool Ermelo deelgeneem
Hoërskool Upington hou interjol op sy beste!
[et_pb_section admin_label=”section”][et_pb_row admin_label=”row”][et_pb_column type=”4_4″][et_pb_gallery admin_label=”Gallery” gallery_ids=”12797,12798,12799,12800,12801″ fullwidth=”off” posts_number=”5″ orientation=”landscape” show_title_and_caption=”off” show_pagination=”off” background_layout=”light” auto=”off” hover_overlay_color=”rgba(255,255,255,0.9)” use_border_color=”off” border_color=”#ffffff” border_style=”solid”] [/et_pb_gallery][et_pb_text admin_label=”Text”] Hoërskool Upington doen dit weer! Die Interjolbeker is weer in Uppie-land…
Redenaars nuus uit die kantoor van Hoërskool Diamantveld
RADIKALE REDENAARS Die volgende leerders van Hoërskool Diamantveld in Kimberley het aan die uitdunrondtes van die Radikale Redenaars deelgeneem. Al hierdie leerders kwalifiseer om in Oktober aan die Nasionale Toernooi…
Hoërskool Robertson het puik presteer by die redenaars
Baie geluk aan Hoërskool Robertson in die Wes-Kaap se leerders wat puik presteer het by die redenaars op Woensdag, 31 Mei. Robertson is baie trots op sy leerders. Hulle is:…
Laerskool Outeniqua neem deel aan ATKV-redenaars in Oudtshoorn.
Hierdie leerders van Laerskool Outeniqua het deelgeneem aan die ATKV-redenaars in Oudtshoorn. V.l.n.r. Cherise Spangenberg, Joané Steenberg, Henco Bester, Christian Hattingh (deur na die semi-finale rondte), Lizaan Brand, Petro Marié…
Hoërskool Vryburg spog met puik redenaars
Hoërskool Vryburg spog met puik redenaars! Madeleine Esterhuizen en Tristen Höll het beide deurgedring om in Oktober aan die landswye finaal in die Radikale Redenaarskompetisie deel te neem. Madeleine word…
Eben Dönges redenaars deur na Vrystaat finaal
Die seuns van Eben Dönges Primêre Skool, is deur na die
Redenaars van Hoërskool Fichardtpark kwalifiseer vir semi-finaal
Die volgende redenaars van Hoërskool Fichardtpark het gekwalifiseer vir











