)

Radikale Redenaars – BVHS redenaars raakgepraat

Radikale Redenaars. Bethlehem Voortrekker Hoërskool se leerders het weer hierdie jaar uitstekend gevaar in die Radikale Redenaars Kompetisie.  Sewe-en-twintig van die leerders het deurgedring na die streeksfinaal. BVHS is egter hartseer om te hoor dat daar dié jaar nie ‘n streeksfinaal gaan plaasvind nie. Afgesien daarvan sal die 27 leerders wel elkeen ‘n medalje ontvang vir hulle uitsonderlike prestasie. Die leerders wat medaljes sal ontvang is Lizmae Cloete, Bella Theron, Lana-Mari Hattingh, Elouise Snyman, Ansuné Schutte, Emma Wessels, Mila Kotzé, Zilni van Wyk, Sebabatso Mofokeng, Sulé Strydom, Martelise Hattingh, Monique Crause, Cameron Wessels, Yadel Valdes, Mikayla McMaster, Ruan Botha, Megan Haward, Carmen Strydom, Annika Meaker, Mpho Molabo, Sandile Twala, Katiso Kasane, Liam Lloyd Doman, Cari Smit, Tristen McMaster, Shannon Purchase en Mieke Grové.

Die skool is baie trots op agt van hul leerders wat direk deurgedring het na die Nasionale Finaal. Dié leerders is Mila Kotzé, Jana Grobbelaar, Zilni van Wyk, Susan Bender, Mieke Grové, Ruan Botha, Mikayla McMaster en Shannon Purchase. Die Nasionale finaal sal gedurende Oktober plaasvind. 

Leerders deur na Streeksfinaal: Vlnr: Lizmae Cloete, Bella Theron, Lana-Mari Hattingh, Elouise Snyman, Ansuné Schutte, Emma Wessels, Mila Kotzé, Zilni van Wyk.
Tweede ry: Sebabatso Mofokeng, Sulé Strydom, Martelise Hattingh, Monique Crause, Cameron Wessels, Yadel Valdes, Mikayla McMaster.
Agter: Ruan Botha, Megan Haward, Carmen Strydom, Annika Meaker, Mpho Molabo, Sandile Twala, Katiso Kasane, Liam Lloyd Doman.
Afwesig: Cari Smit, Tristen McMaster, Shannon Purchase, Mieke Grové.

Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za

https://www.voortrekker.co.za/

Foto’s verskaf

Become a Sponsor

Related Posts

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball. Lamia Amod Joins the KZN Marlins! St John’s D.S.G. is thrilled to celebrate Lamia Amod, whose exceptional talent and determination have earned her a coveted place in…

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Here, U is my lewe, U sorg vir my. Wat ek ontvang, kom alles van U af. Psalms 16: 5-7 Thought of the Week –…

Leave a Reply

You Missed

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal