Eerste Netbalspan. Bethlehem Voortrekker HoĂ«rskool se eerste netbalspan is tydens ‘n spoggeleentheid aangekondig waartydens die span hul klere ontvang het, borge bedank is en die kaptein aangekondig is.
Die leiers van die eerste netbalspan:
- Carli Shannon is kaptein 22
- Emma Schutte is onder-kaptein
- Maricha du Plooy is onder-kaptein
#trekkernetbaltrots
Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za
https://www.voortrekker.co.za/
Foto verskaf