Hoofleiers. Laerskool Mooirivier kondig met trots hul nuwe hoofleiers vir die tweede kwartaal aan. Tokkies se nuwe hoofleiers is Pieter Kruger, Ruhann Steenkamp, Willem Retief, Rehan Potgieter, Johané Lubbe, Franka Kempen, Karien van Wyk en Simoné van der Linde.
Sterkte met die kwartaal se take en hou Tokkies se naam hoog.
Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za
https://laerskoolmooirivier.co.za/
Foto verskaf