)
ATKV‑Jeugleiersimposium – Hoër Meisieskool Oranje

ATKV‑Jeugleiersimposium – Hoër Meisieskool Oranje se hoofleiers van 2026 het teruggekeer van die ATKV-Jeugleiersimposium. Die Jeugsimposium word jaarliks by ‘n ATKV-oord aangebied. Carien Fourie, hoofmeisie van Oranje, het saam met…

Kempies Hoofleiers 2023-2024 – Hoërskool Kemptonpark

Kempies Hoofleiers 2023-2024. Hoërskool Kemptonpark is baie opgewonde oor die verkiesing van hul nuwe hoofleiers vir 2023-2024 wat pas aangekondig is. Meer skolenuus: https://https://schoolsthatrock.co.za https://kempies.co.za/ Foto’s verskaf

Hoofleiers – Primêre Skool Jordania hoofleiers bekend

Jordania Hoofleiers. Primêre Skool Jordania, Bethlehem, maak met trots die hoofleiers vir hierdie kwartaal bekend. Hulle is Henri Muller (Hoofseun), Louis Uys (O/hoofseun), Annabelle Grobbelaar (Hoofdogter), Zoë Ellis (O/hoofdogter). Meer…

Augsburg Landbougimnasium – Laerskool maak Hoofleiers bekend

Augsburg Landbougimnasium – Die Laerskool van Augsburg, Clanwilliam, het hul Hoofseun en -dogter vir die tweede kwartaal bekendgemaak. Marko van Dyk is die Hoofseun en Roné Baard die Hoofdogter. Xandri…

ATKV Jeugleiersimposium – Hoërskool Strand hoofleiers

ATKV Jeugleiersimposium. Hoërskool Strand se hoofleiers van 2023 het vanaf 5 tot 8 Desember die ATKV Jeugleiersimposium by Goudini Spa bygewoon. Dit is ‘n jaarlikse, internasionale byeenkoms waar leerders van…

Hoofleiers 2023 – Laerskool Oranje-Noord Hoofleiers aangewys

Hoofleiers 2023. Laerskool Oranje-Noord, Upington, is baie trots op hul Hoofleiers 2023. Die skool is ook saam met hulle opgewonde vir ‘n wonderlike 2023. Head leaders 2023. Oranje NoordPrimary School,…

Hoofleiers – Laerskool Mooirivier hoofleiers kwartaal 2

Hoofleiers. Laerskool Mooirivier kondig met trots hul nuwe hoofleiers vir die tweede kwartaal aan. Tokkies se nuwe hoofleiers is Pieter Kruger, Ruhann Steenkamp, Willem Retief, Rehan Potgieter, Johané Lubbe, Franka…

Hoofleiers: Hoër Jongenskool maak leiers bekend

Hoofleiers: Hoër Jongenskool Paarl in die Paarl het met trots hulle Hoofleiers vir 2022 bekend gemaak. Die Hoofseun is Ernst Kirsten en die Onderhoofseun is Erwin Meyer. Baie geluk! Hoër…

Nuwe 2019-Hoofleiers van HS Strand

[et_pb_section bb_built=”1″][et_pb_row][et_pb_column type=”4_4″][et_pb_text _builder_version=”3.12.2″] Veels geluk aan die hoofleiers vir 2019. Van links na regs:  onderhoofdogter Kristin Meyer, hoofdogter Tara Venter, hoofseun Chris Langeveldt en onderhoofseun Luke Booysen [/et_pb_text][/et_pb_column][/et_pb_row][/et_pb_section]

Laerskool Hugo Rust hoofleiers

Baie geluk aan Die Laerskool Hugo Rust in Wellington se nuut verkose Hoofleiers vir 2018.

Die hoofleiers vir die tweede kwartaal van Laerskool Mooirivier.

Die volgende Tokkies is as hoofleiers vir die tweede kwartaal aangewys: Voor:  Anika du Plooy, Kara Pieters, Leah Laubscher, CF Deacon, Nicholas du Plooy. Agter:  Franco van Dyk, Annalie van…

Laerskool Mooirivier in Potchefstroom se hoofleiers, 1ste kwartaal

Die volgende gr. 7-leerlinge van Laerskool Mooirivier is aangewys as die hoofleiers vir die eerste kwartaal. 

Hoofleiers kry hul wit baadjies

Mnr Koekemoer, van die Hoërskool Bastion het die wit baadjies vir die voorsitter (Riaan de Jager)

Roodepoort Hoërskool Hoofleiers vir 2018

Hoërskool Roodepoort het onlangs hul hoofleiers vir 2018 bekend gemaak.

Hoërskool Noordkaap – Hoofleiers 2017

Van links: SJ Eastes (Ondervoorsitter – Seun), Wynand Bester (Voorsitter – Seun), Nicole Urquhart (Voorsitter – Dogter) en Reha Lebitso (Ondervoorsitter – Dogter)

St Ursula’s High School is extremely proud to announce our Leadership Body for 2017.

BR: Kyle Pretorius, Tyler Peters, Ivan Hall, Calvin Dos Ramos, Keith Mlambo, Samantha Moyo. MR: Brandon Steyn, Savannah Sellschop, Zahra Varachia, Tanweeer Jeena, Nkanyiso Nene, Mpho Mosia. FR: Tumelo Moabelo,…

Hoërskool Oudtshoorn – Hier is ons nuutverkose Matriekraad en Hoofleiers vir 2017.

Voorste ry v.l.n.r: Mhlali Dani (RCL), Joe-Louis Marques (RCL-Chairperson and Deputy Headboy), Zac Lipshitz (Head boy), Marüzahne Storm (Hoofdogter), Lilla Tereblanche (Onderhoofdogter), Khanya Mwathi (RCL Secretary) Middelste ry v.l.n.r: Sibongile…

Hoofleiers 2017 vir Diamantveld Hoërskool

Baie geluk aan die hoofleiers vir 2017 vir Diamantveld Hoërskool.  Op die

Hoofleiers 2017 Nerina Koshuis Hoërskool Noord-Kaap

Die hoofleiers vir Huis Nerina,  koshuis van Hoërskool Noord-Kaap  vir 2017 is:

Hoofleiers Seniorraad 2017 – Postmasburg Hoërskool

Die  hoofleiers Seniorraad 2017 vir die Hoërskool Postmasburg is onlangs aangewys.

Hoofleiers 2017 Hoërskool Noord-Kaap

Die Hoofleiers van die Hoërskool Noord-Kaap vir 2017 is onlangs aangekondig.