Mnr Koekemoer, van die Hoƫrskool Bastion het die wit baadjies vir die voorsitter (Riaan de Jager) en ondervoorsitter (Kayla Watson) oorhandig.
Ons wens hulle baie sterte toe met die taak en weet hulle sal suksesvol wees daarin.
Baie geluk Riaan en Kayla!